IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
March 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Opleiding En Opskerping Word Aangebied

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Opleiding En Opskerping Word Aangebied   Tue Jul 06, 2010 9:51 pm

Een van ons Boere bied die Volgende Gratis aan.

Sal Jeug wat belangstel vir my 'n email stuur by: barend@boerevryheidjeug.com, sodat ek vir Heinrich Muller kan laat weet hoeveel Jeug belang sal stel.

Ek sou graag die naweek al wou gaan maar ek sal beplan vir Volgende naweek.

Ek rig hiermee 'n uitnodiging aan -

die Jeug van die VF+ d.m.v. Jean Kriek per email,

Jeug van die AWB/Brandwag d.m.v. Annelize en Jan Esterhuizen per email,

die Verkenners d.m.v. Ben Geldenhuys per email,

die Jeug van die HNP d.m.v. Dr. Berryl per email,

en ander blanke Jeug Organisasies.

Hierdie is 'n Boere Volks Aksie.

Kom ons neem hierdie vrygewigheid aan met ope hande.

Kom ons mense kom bymekaar en spandeer tyd aan ons kennis uitbreiding en om ons Volks veiligheid te versterk.

Barend Kruger
barend@boerevryheidjeug.com

Heinrich Muller:

Aanhaling :
Ek het begin om gratis opleiding fasiliteite tot ons eie mense se beskikking daar te stel.

Ek het n span instrukteurs wat hoogs gekwalifiseerd is wat my help met die opleiding.

Die fiksheid fasiliteit wat bestaan uit 'n hindernis baan is op Balmoral en die res van die opleiding op plase in die omgewing.

Opleiding behels -

* Eerste hulp wat aangebied word deur n gekwalifiseerde ops. medic.

* Selfverdediging word aangebied deur n instrukteur wat sy sesde dun het in karate(no.1 in die wereld in sy klas).


TEIN STEDELIK (STEDELIKE OORLOGVOERING)

Is oorhoofs verantwoordelik deur n afgetrede SWOT sap lid (ou bedeling)wat destyds verantwoordelik was vir swot opleiding en ook die eenheid se bevelvoerder was.

Hy is n geregistreerde opleiding beampte wat die opleiding wettig maak en het ook n graad in sielkunde en is geregistreer as n dokter.

Hy het 3 instrukteurs wat hom bystaan.

TEIN PLATTELANDS(PLATTELANDSE OORLOGVOERING)
Word deur myself en nog n instrukteur aangebied.

Geen wapens word gebruik met opleiding nie want dan is die opleiding onwettig.Ons maak gebruik van verfbal gewere wat net so effektief is.

In n neute dop behels die Opleiding wat Gratis aangebied word,

* Huis en haard beskerming(TUIN STEDELIK)
* Plaas beskerming(TEIN PLATTELANDS)
* en selfverdediging(messe,wapens,verkragting)
* Noodhulp (SKIET WONDE,STEEK WONDE,BRAND WONDE ENS.)


Opleiding vind naweke plaas en almal is welkom,dames word die selfde opleiding gegee as die mans.

Saterdag oggend doen ons huis penetrasie en verwante opleiding.

Skakel in en kry jou self paraat en gereed vir dit wat kom.

Opleiding behels ook konvooi beskerming,daarom lei ek op in groepe van 5 want 5 persone kan in n voertuig pas wat dan effektief uitgestuur kan word na n brandpunt.

Ek het ook satelliet dekking met 6 monitors wat seine ontvang van 4 satelliete af,net die lisensie vir hierdie fasiliteit het R150 000 gekos.

Ek kan enige situasie of beweging enige plek in die NSA monitor,elke 20 minute kry ek n "update" op enige situasie wat ek wil hê.

Net die CIA en milliliter instansies het toegang tot n 2 minute "update".

As n plaas bv aangeval word kan ek per satelliet eers in fokus op die plaas en enige beweging sien en dan die plaas woning en dan elke deur.

Dan kan ek my mense inlig en voorberei met detail van omstandighede en vyandelike beweging.

Die stick wat uit gaan na die voorval het ook n monitor wat hulle ook self die plek kan monitor.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
Opleiding En Opskerping Word Aangebied
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Jeug Aksie Besprekings-
Spring na: