Hierdie is 'n forum en webtuiste net vir die jongmense wat hulle kan vereenselwig met die taal en kultuur van die Boerevolk. Ons praat Afrikaans, glo in die Boodskap wat deur ons Bybel verkondig word en ons eer ons voorouers vir die swaar en soms onvriendelike pad wat hulle moes loop. Jy hoef jouself nie noodwendig 'n Boer te noem nie. Maar indien jy ons kan akkommodeer in jou bestaan dan doen ons presies dieselfde. En wees welkom om by ons te kuier, registreer en sluit by ons aan. Gesels oor dit wat jy van hou. Ons is trots op Afrikaans en op ons Kultuur. Indien jy nie daarvan hou nie is dit beter om maar hier weg te bly.
Jy sal verwyder en verban word indien jy enige aanvalle op ons Taal of Kultuur loods. Punt. Dit is nie oop vir bespreking nie.
Ons respekteer die wat ons respekteer.
Want ons wil.
Hier is die enkele plek waar jy jou stem kan laat hoor sonder om oor jou skouer te kyk.Ons moet egter onthou om ons opinies op die ope forum binne die reëls van die forum host te hou.Indien jy wil vent en jou bloedruk laat daal stuur 'n pm aan jou buddie. Moderator:Moderators
Ons gebruikers het altesaam 184 artikels geplaas Ons het 31 geregistreerde gebruikers Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta
Daar is altesaam 0 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 0 Gaste :: 1 Bot Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
Geregistreerde Gebruikers: Geen Bots : Google
No users have a birthday today No users are having a birthday in the upcoming 7 days