IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 0 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 0 Gaste :: 1 Bot

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
May 2017
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Die Majuba Deklerasie

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Die Majuba Deklerasie   Thu Jul 01, 2010 10:16 pm

10 AFDWINGING VAN SELFBESKIKKING GEGROND OP EIERIGTING
10.1 Die afdwinging van die selfbeskikking, indien dit nie geskied volgens die gees van die Deklarasie wat in 4.1 en 4.7 genoem is nie, word soos volg deur Booysen gestel41 ;
Afdwinging van selfbeskikking
Indien 'n mens remedies in die volkereg van nader beskou, is dit duidelik dat die volkereg eintlik nie in staat is om die selfbeskikkingsreg van 'n minderheidsvolk te implementeer nie. Remedies in die volkereg berus hoofsaaklik op eierigting. State stel self afdwingingsmaatreëls teen 'n ander staat in indien laasgenoemde die volkereg verbreek. Maatreëls wat ingestel kan word, is byvoorbeeld vergelding, boikotte, diplomatieke optrede, arbitrasie en uiteindelik geweld. Dat geweld aangewend kan word om 'n selfbeskikkingsreg te implementeer, is al selfs deur die Verenigde Nasies erken. Geweld in die moderne volkereg word slegs in bepaalde gevalle as regmatig beskou - in besonder in die geval van selfverdediging. In die geval van die afdwinging van selfbeskikking word daar egter erken dat geweld nie verbied word nie.
41 Kyk Booysen op cit 11, 2.3 ev.
22
As for ongoing attempts at secession or dissolution, international law does not forbid the use of force in civil disputes, although aspects of jus in bello42 apply to internal wars." 43
10.2 Die reg tot afdwinging is aangewese op die volk self en moet sy reg van selfbeskikking realiseer d.m.v. “eierigting”.44 Die aangeleentheid is reeds nie meer ʼn “interne aangeleentheid” nie en ressorteer reeds as ʼn Internasionale aangeleentheid a.g.v. die Flagrante skendings van menseregte45 van die Boerevolk.46
10.3 Protokol I van 1977, wat tot die Geneefse Konvensie van 1949 toegevoeg is, en waartoe Suid Afrika op 21/11/95 toegetree het, is ook hier ter sprake.
10.4 Daar word beklemtoon dat die staat voor wie se deur die eis tot selfbeskikking geplaas word,hierdie remedies MOET DULD.47
Die Boerevolk wil langs hierdie weg d.m.v. “eierigting” sy reg van selfbeskikking opeis en te laat realiseer.
42 Jus in bello beteken die reg wat geld in die geval van oorlog.
43 Ratner” Drawing a Better Line: Uti Possidetis and the Borders of the New State” 1996 (90) American Journal of International Law 619
44 Booysen op cit 12
45 Kyk ook Aanhangsel B
46 Kyk Crawford op cit 102 wat aangeleenthede oor selfbeskikking nie as deel van die huishoudelike aangeleenthede van state sien nie.
47 Kyk Booysen op cit 11,12 oor die plig wat op die staat rus.
23
HOOFSTUK 4
OPSOMMING VAN DIE EIS
1. Verteenwoordigers van die Boerevolk EIS deur middel van die MAJUBA DEKLARASIE namens die BOEREVOLK haar ONAFHANKLIKHEID op sterkte van afsonderlike en gesamentlike gronde, van toepassing en ter sprake op die volgende terreine:
1.1 GODSDIENSTIG
1.2 HISTORIESE
1.3 ERNSTIGE SKENDING VAN MENSEREGTE (op verskillende terreine) volgens die Verenigde Nasies se handves.
1.4 Die INTERNASIONALE VOLKEREG.
1.5 Die sg. “ACCORD ON AFRIKANER SELF-DETERMINATION”.
1.6 Die verslag van die VOLKSTAATRAAD.
1.7 Die TUSSENTYDSE GRONDWET
1.8 Die FINALE GRONDWET.
1.9 Gegrond op ʼn Uitspraak van die KONSTITUSIONELE HOF
1.10 AFDWINGING van selfbeskikking GEGROND OP EIERIGTING.
2. Hierdie eis word geplaas voor:
2.1 Mnr Mandela (op grond van sy onafgehandelde taak)
2.2 Mnr Mbeki (op grond van sy posisie as Staatspresident van Suid Afrika.)
2.3 Aan die Kommissie van Mense Regte in Suid Afrika,
2.4 asook by die VVO se sekretariaat vir die skending van menseregte
2.5 Aan verskeie ambassades
2.6 Aan alle internasionale pers agentskappe beskikbaar.
2.7 Verskeie Internasionale Webblaaie
2.8 Indien nodig voor die GRONDWETLIKE HOF
2.9 Indien nodig voor die INTERNASIONALE HOF
24
3. Die Verteenwoordigers is gereed om die eis persoonlik om ʼn tafel te bewoord en wag dringend op ʼn antwoord van die Staatspresident.
VOLMAG TOT
ONDERTEKENING VAN DIE MAJUBA DEKLARASIE EN ONDERSKRYWING VAN EIS NAMENS DIE BOEREVOLK
____________________________________________
(VOLLE NAAM EN VAN)
EK
____________________________________________
(POSISSIE IN ORGANISASIE)
IN MYHOEDANIGHEID AS
VAN DIE
____________________________________________
(VOLLE NAAM VAN DIE ORGANISASIE)
VERKLAAR AS VOLG:
1. Ek tree namens bogenoemde organisasie op.
2. Ek het volmag en opdrag van die organisasie ontvang om die MAJUBA DEKLARASIE te onderteken.
3 ek het verder volmag ontvang om namens die organisasie, as verteenwoordiger van die Boerevolk op te tree in enige gesprek waar dit gaan oor Onafhanklikheid vir die Boerevolk.
5. Ek eis dan nou gesamentlik en afsonderlik Territoriale Selfbeskikking of as alternatief Volle Onafhanklikheid vir die Boerevolk.
Geteken op die .................... dag van ....................................2005
Te.....................................................................
_____________________________________________
As getuies:
GETEKEN: ______________________________ _______________________________

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Die Majuba Deklerasie   Thu Jul 01, 2010 10:15 pm

ANTWOORD VAN MANDELA
10
BRIEF DRIE
DR. J. (LETS) PRETORIUS
M.B.Ch.B (Pret.) M.Prax. Med (Pret.) MFAP (SA)
Farmstr. 550 PR: 1460285 Posbus 316
Wilgers MP 0141127 Potgietersrus
0041 0600

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Die Majuba Deklerasie   Thu Jul 01, 2010 10:14 pm

DIE ONAFHANKLIKHEID EIS VAN DIE BOEREVOLK
27 Februarie 2005

VOORSPEL TOT DIE DEKLARASIE: Briefwisseling met Mnr Mandela 3
Hoofstuk 1 INLEIDING 12
Hoofstuk 2 DIE EIS TOT SELFBESKIKKING 13
2.1 Definisie 13
2.2 Die eis se inhoud 13
Hoofstuk 3 BEGRONDING VAN DIE EIS 14
1. GODSDIENSTIGE gronde 15
2. HISTORIESE gronde 15
3. MENSEREGTE volgens die Verenigde Nasies se handves 16
4. Die INTERNASIONALE VOLKEREG 17
5. Die sg. “ACCORD ON AFRIKANER SELF-DETERMINATION”. 18
6. Die verslag van die VOLKSTAATRAAD. 19
7. Die TUSSENTYDSE GRONDWET 20
8. Die FINALE GRONDWET. 21
9. Gegrond op ʼn Uitspraak van die KONSTITUSIONELE HOF 21
10. Afdwinging van selfbeskikking Gegrond op Eierigting 21
Hoofstuk 4 Opsomming van eis 23
Volmagvorm 24
Lys van aanhangsels. 24
Aanhangsel A (Historiese gronde) 26
Aanhangsel B (Uittreksel uit Internet –Volksmoord) 27
Aanhangsel C ( Godsdiens) 28
Aanhangsel D (Taal) 29
Aanhangsel E Kultuur ) 30
Aanhangsel F (Eiendomsreg) 29
Aanhangsel G ( Arbeidsaangeleentheid) 30 Aanhangsel H ( Sport) 31
Aanhangsel I (Onderwys) 32
Aanhangsel J ( Veiligheid ) 34
Aanhangsel K ( Ekonomiese Geleenthede ) 35
Aanhangsel L (Juridies ) 36
Aanhangsel M (Politieke Reg) 37
Aanhangsel N (Die “ACCORD”) 38
Aanhangsel O (Verslag van die Volkstaatraad) 40
Lys van waarheen Afskrifte gestuur gaan word. 42
3
VOORSPEL (in liminae) TOT DIE DEKLARASIE
BRIEFWISSELING MET MNR MANDELA, IN SY HOEDANIGHEID AS VOORMALIGE STAATSPRESIDENT VAN SUID AFRIKA
1. Voor en tydens die verkiesing van 1994, het daar gesprekke plaasgevind tussen Mnr Mandela en persone uit die Blanke Afrikaner geledere wie skynbaar as verteenwoordigend van die Boerevolk beskou is. Tydens hierdie gesprekke is sekere ooreenkomste bereik en is daar sekere beloftes deur Mandela en sy mede- onderhandelaars gemaak wat vandag, meer as tien jaar later, dringend onder die loep geneem moet word.
2. Die eerste brief (BRIEF EEN) is ʼn poging om ʼn afspraak te bekom om onder andere daaroor te praat en word per hand by die Mandela House afgelewer.1
3. Twee weke na die eerste brief, is ʼn opvolgbrief (BRIEF TWEE ) geskryf en deurgefaks.2 Kort daarna word Mandela se antwoord (ANTWOORD ) gedateer 26 Oktober 2004 ontvang.3
4. Sy stellings en uitgangspunte in die brief word aangespreek in die derde brief ( BRIEF DRIE) gedateer 16 Desember 2004, en per faks op .....Januarie 20054 aan hom gestuur. In hierdie brief word die volgende belangrike stellings gekonstateer
a. Sy (Mandela) se rol as ikoon vir vrede is onvoltooid indien hy nie die Boerevolk se vryheidstrewe afhandel of op die pad na afhandeling fasiliteer nie.
b. Die Boerevolk eis haar onafhanklikheid (plaas dit amptelik in plek)
c. Die onderneming word gegee om die volledige eis met die begronding vir die eis, voor te berei asook die verteenwoordigende rolspelers wat die eis namens die Boervolk sal hanteer, in plek te kry.
d. Daar word aan hom gemeld dat indien hy nie sy weg oop sien om die brief te beantwoord nie, ander roetes gevolg sal word om die eis op die tafel te plaas.
5. Tot op hede is daar nog geen antwoord van Mandela ontvang nie en die ander roetes word nou gevolg om die eis op die tafel te plaas.
1 Geskrewe bewys van aflewering ontvang.
2 Bewys van suksesvolle faks op rekord.
3 Per slakkepos ontvang.
4 Bewys van suksesvolle faks op rekord.

BRIEF EEN
DR. J. (LETS) PRETORIUS
M.B.Ch.B (Pret.) M.Prax. Med (Pret.) MFAP (SA)
Pretoriusstr. 262 PR: 1460285 Posbus 316
Potgietersrus MP 0141127 Potgietersrus
0600 0600

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Die Majuba Deklerasie   

Terug na bo Go down
 
Die Majuba Deklerasie
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Aankondigings-
Spring na: