IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
November 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930   
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Is jy gereed vir die ergste?

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Is jy gereed vir die ergste?   Thu Jul 01, 2010 10:02 pm

As jy nie seker is nie, doen hierdie eksperiment:

Wanneer jy en jou familie moreaand by die huis kom, sit die krag af en ontkoppel enige gas bronne.

Die idee is om GEEN elektrisiteit of brandstof te gebruik nie.

Skakel ook alle selfone af (jy kan hier dalk 'n bietjie kroek as jy onveilig voel).

Probeer om so normaal moontlik te lewe in die afwesigheid van die dinge wat jy as vanselfsprekend aanvaar.

+ Wanneer jy kos gaarmaak, doen dit op 'n oop vuur. Moenie kortpad vat en braai nie, probeer iets moeiliker voorsit.

+ Maak sommer jou badwater op die vuur warm.

+ Kyk Saterdag middag hoeveel brandstof jy in jou motor(s) het. Sal jy meer as 300km daarmee kan ry?

+ Het jy noodhulp voorraad vir ingeval iemand 'n ernstige besering opdoen?

+ Kyk in jou kaste. Het jy genoeg voorraad om vir die volgende twee weke sonder elektrisiteit of gas te leef?

+ Wat sou jy maak as 'n brand uitbreek en die brandweer kan nie by jou uitkom nie?

+ Gestel 10 gewapende rowers val jul huis aan. Het julle 'n plan van aksie?

+ Kan jou kinders 'n motor bestuur? Wegtrek en stop tel nie, hulle moet gemaklik agter die stuur wees in druk verkeer.

Maak 'n lysie van al die dinge wat jy dink jou lewe die naweek makliker sou gemaak het. Koop dit.

Wanneer jy dit gedoen het, gaan na die volgende skakels en leer hoe om jouself voor te berei vir die ergste. Dis geskryf vir Amerikaners, maar daar is meer as genoeg inligting wat vir ons situasie van nut kan wees.

http://www.survivalblog.com/newbies.html

http://www.survivalblog.com/

Hopelik verloop alles glad.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com ©️ ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
Is jy gereed vir die ergste?
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Misdaad En Menseregte Skendings :: Misdaad In Jou Omgewing-
Spring na: