IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
May 2017
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Aan die VF, Lede van die Afrikaners Front, die VVK, BWB ander Organisasies

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Aan die VF, Lede van die Afrikaners Front, die VVK, BWB ander Organisasies   Wed Jun 30, 2010 9:57 pm

Samewerking - Aan die VF, Lede van die Afrikaners Front, die VVK, BWB ander Organisasies;

Die VF het 140 000 stemme gekry met die laaste verkiesing? Ek is nie seker nie maar dit is 4 sitplekke in die parlement, nie waar nie?

Weet julle hoe die VF plus begin het. Hulle leier was Constant Viljoen en hy het die AWB ondersteun deur die Afrikaner Volks Front - afkorting VF. Dit het later na Vryheids Front toe verander maar ek staan onder korreksie.

Ek het vf gestem met die laaste verkiesing. Dit was die eerste keer in my lewe wat ek gaan stem het.

Ek is ontnugter want die VF plus was toe nie 'n Boere Organisasie soos ek gedink het nie. Hulle het slegs Afrikaner belange op die hart en gebruik Boere sake om hul Politieke aspirasies aan te voer.

Jean, jy het darem al eerlik waar herken dat jy 'n Boer in jou hart is so wat ek se is nie teen jou gemik nie.

Samesmelting met die DA of selfs deur te werk vir die ANC is om te se dit is goed so, neem Afrikaans uit al ons skole en leer ons kinders net Engels.

Waarvoor het 24000 Boere kinders dan gesterf?

Die VF moet besin en terwyl hulle nog ondersteuning het wat definitief weg kwyn moet hulle met die Bestuur van Boerevryheid, die VVK en die Afrikaner Front 'n vergadering oproep.

Ons as Boere met die Afrikaners en Afrikaner Front en die Advokaat/Prokureur, Paul Kruger van die VVK kan die Volk saam aanwakker.

Ons moet wel besluit dat ons te doen het met plaas aanvalle, liedere wat se "Kill the Boer, Kill the Farmer", wereld media wat nuus versprei oor Boer "Genocide " en dat ons optrede as Boere gesoek word.

Ons kan nie die media deurmekaar maak deur Boere en weer in dieselfde skrywe Afrikaner te gebruik nie.

Ons is Boere 1ste en Afrikaners 2de. Die immigrante Boeren was eerste hier. Die wereld herken die blanke bevolking van Suid Afrika as Boere.

Leef dit uit, dan sal die VF plus 'n Volks beweging word. Dan Sal die Afrikaner Front in 'n Boere Front omskep kan word en dan sal dit wat die VVK homself voor beywer kan realiseer in 'n Volks Raad Verkiesing vir die Boerevolk.

Die wereld sal moet notisie gee veral as die naam van die VF daaraan gekoppel kan word.

Ons taal hang van dit af;
Ons kinders se toekoms hang daarvan af;
Ons Geloof se voor bestaan hier in ons land as die enigste geloof wat toegelaat moet word, hang daarvan af.

Volks Eendrag is al wat nou saak maak, en die eendrag kan slegs geskied as ons besef dat Vryheid van geloof wat tans hier in Suid Afrika toegelaat word een van die redes is waarom ons nie kan saamstaan nie.

Ons het vergeet wat die fundamentele rede van ons bestaan is as Boere hier in Suid Afrika, dit is -

Vir God eerste en dan die Volk.

Kom ons reël dan 'n Boere en Afrikaner eendrag vergadering. Ons aanvaar dat daar mense is wat net glo in Boer wees soos ek, en dat daar ander is wat Glo 'n Afrikaner en Boer is dieselfde ding.

Maar soos dit telkemale uitgewys is aan ons, Of ek 'n Boer is en of jy 'n Afrikaner is, dit is ons vel kleur wat ons deel en wat ons dan ook bind naas ons geloof in God die Vader.

Dit is ook wat teen ons tel.

Ons kan nie meer bekostig om dit uit te stel nie.

Ons Boerevolk is besig om uit te sterf!!!

Die Uwe
Barend Paul Kruger
[You must be registered and logged in to see this link.]
Jeugleier Boerevryheid

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Aan die VF, Lede van die Afrikaners Front, die VVK, BWB ander Organisasies   Thu Jul 01, 2010 9:53 pm

Ons begin terugvoering kry. Asseblief, respekteer mense wat antwoord en sien dit as 'n gebaar van ondersteuning vir 'n Boerevryheid inisiatief.

Hierdie sal die laaste poging wees om ooit weer so iets te kan doen van my kant af -


Aanhaling :
Beste Barend;

Ek stem saam met jou stellings; en ek dink jou idee om 'n vergadering oor eendragtigheid te hou is 'n puik idee.

Ek stel voor daar word 'n reëlingskomitee aangewys uit al die organisasies wat jy noem (en daar kan verderes ook wees) om so 'n Eendrag Vergadering te fasiliteer.

Van die VVK se kant af sal ons alle ondersteuning lewer waartoe ons in staat is.

Groetnis,


Paul Kruger

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
Aan die VF, Lede van die Afrikaners Front, die VVK, BWB ander Organisasies
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Politieke Landskap :: Politiek En Politieke Partye-
Spring na: