IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
May 2017
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Julias Malema en deur sy Verbintenis, die ANC ook - Moordenaars!!!!

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Julias Malema en deur sy Verbintenis, die ANC ook - Moordenaars!!!!   Sat Mar 13, 2010 11:03 pm

Wanneer n persoon jou lewe bedreig mag jy jouself verdedig, hierdie beginsel geld steeds binne ons wette, een van die kriteria vir so selfverdediging daad sal wees dat jy werklik moes kon glo dat hy dit bedoel het en dat hy in staat sou wees om dit uit te voer.

Bostaande is 'n baie goeie vraag wat Propatria hier geplaas het op die groot mense se forum.

Hier onder is ook ander aanmerkings. Plaas gerus jou opinie of regs hulp hier vir ons.

Dit is tyd dat die opstokers van moord en geweld teen ons Boere Volk in die bek geruk word en maak betaal word vir hulle wan dade!!!

Aanhaling :
Agri SA gee ANC-politici die skuld vir nóg ’n plaasmoord in Limpopo gisteroggend.

Mnr. Jan Wheeler (65) is in die vroeë oggendure op ’n plaas sowat 10?km buite Marble Hall vermoor waar hy as ’n bestuurder gewerk het. Hy is met ’n skerp voorwerp gesteek en verskeie kere geskiet.

Die moord kom drie dae nadat mnr. Julius Malema, president van die ANC-jeugliga, tydens ’n studentesaamtrek by die Universiteit van Johannesburg gesing het: “Skiet die Boere, hulle is verkragters.”

Dr. Theo de Jager, visepresident van Agri SA, het gister gesê: “Die ANC kan nie vra vir moord op boere en dan omdraai en sê hulle het niks daarmee te doen nie.”

Volgens hom veroorsaak uitsprake soos Malema s’n plaasmoorde. “Dit het destyds begin by Peter Mokaba en sy ‘kill the Boer, kill the farmer’. Dit kan nie so aangaan nie, daar sal ’n duidelike streep in die samelewing getrek moet word oor dié uitsprake. Die ANC kan nie vra vir nog plaasmoorde nie.”

Me. Marie Helm, streekbestuurder van TLU SA-Noord, het gesê Malema het met die sing van die liedjie gewys hy en die ANC het geen respek vir lewe nie. “Hulle skep daardeur ’n klimaat vir volksmoord en dit is vir hulle aanvaarbaar.”

Me. Helen Zille, DA-leier, het gesê pres. Jacob Zuma se weiering om homself van die liedjie “Kill the Boers, they are rapists” te distansieer, suggereer dat hy sy “goedkeuring gee om mede-Suid-Afrikaners dood te maak”, berig Sapa.

Wheeler is die vyfde mens wat binne drie weke op plase in Limpopo vermoor is.

Volgens mnr. Paul Jacobson het van die plaaswerkers glo eergister inligting gekry dat daar ’n aanval op Wheeler, sy oom, gaan wees. Hulle het die eienaar van die plaas waarop Wheeler gebly het daarvan ingelig.

Die eienaar het die polisie daaroor gebel. Jacobson het gesê die veiligheidshek by die agterdeur van sy oom se huis is oopgebreek. Wheeler is in die hoofslaapkamer oorval.

Hy was alleen tuis, want sy vrou, Lorraine, is in die Groblersdal-hospitaal met ’n gebreekte been.

Supt. Ronel Otto, provinsiale polisiewoordvoerder, het gesê Wheeler is eers met ’n skerp voorwerp gesteek, waarna hy verskeie kere geskiet is.
Jacobson het gesê ’n ketel, mikrogolfoond, elektriese braaier, stoompot en twee DVD-spelers is uit die huis gesteel. Die aanvallers het in Wheeler se vragmotor gevlug.

Otto het gesê die polisie sal ondersoek instel na die wenk wat glo oor die aanval deurgegee is.

’n Spesiale span polisielede is volgens haar saamgestel om Wheeler se moordenaars vas te trek.

Teen druktyd is niemand nog in hegtenis geneem nie.

2010-03-12 22:43
Marietie Louw-Carstens
Bron:http://www.beeld.com/Content/Suid-Afrika/Nuus/1928/e691b6578f514379a819537c39a41193/12-03-2010-10-43/%E2%80%98ANC_het_di%C3%A9_boer_se_dood_veroorsaak%E2%80%99


_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
Julias Malema en deur sy Verbintenis, die ANC ook - Moordenaars!!!!
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Misdaad En Menseregte Skendings :: Misdaad In Jou Omgewing-
Spring na: