IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
July 2017
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31      
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Bestuur Van Die Forum

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Admin
Admin
Admin


Aantal posstukke : 26
Join date : 2009-10-25

PosOnderwerp: Bestuur Van Die Forum   Sun Nov 01, 2009 1:05 pm

Hierdie forum het ten doel om die Blanke Jeug van Suid Afrika 'n platform te bied waarop hulle in hulle taal en binne die raamwerk van hulle Kultuur kan gesels.
Terug na bo Go down
http://boerevryheidjeug.forumotion.net
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Bestuur Van Die Forum   Sun Nov 01, 2009 10:54 pm

Daar is al soveel forums wat die doel dien , ek wens julle in elk geval alle sterkte toe .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Bestuur Van Die Forum   Thu Nov 12, 2009 11:06 pm

Wat dink julle van die ouderdom beperking op die jeug vir hierdie forum.

Ek nomineer dat ons dit afskaf.

Enige persoon kan 'n lid word maak nie saak wat sy ouderdom is nie. Maar slegs lede onder 35 kan moderators word sodat as die Jeug dink iets is nie van pas nie, dan is die bal in hul hande want dit is hulle forum.

Wie sekondeer die gedagte?

Sodra ons 100 lede het moet ons 7 moderators aanstel onder die jeug en verkieslik kan dit 'n moderator per groep wees wat van buite af kom om hier aan te sluit?

7 omdat dit vir my 'n heilige nommer voorstel. Julle kan kou daar aan.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Bestuur Van Die Forum   Fri Nov 13, 2009 10:56 am

Dit is 'n uitstekende voorstel Barend , ek sekondeer dit ten volle .
Ek wil voorstel , indien moderators verkies is , hul darem in staat moet wees om hul pligte te kan uitvoer . Ek het al vele f-ops gesien a.g.v. onkunde , dus sal moderator opleiding 'n aanbeveling wees .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Bestuur Van Die Forum   Fri Nov 13, 2009 9:56 pm

Moderator opleiding is 'n goeie gedagte veral omdat ek ook gedink het langs die veld van 'n roterende moderator skap.

4 permanente modertors wat kan aanbly tot hulle 35 word dan moet hulle elke op hul laaste dag iemand nomineer wat volgens hulle goeie moderators kan wees en die forum lede nomineer hul kandidate. EN hieruit word weer 4 of 3 of 1 moderator vir permanente posisie verkies (tot in met hy 35 word). Die ander drie Moderators word elke jaar oor verkies.

Almal stem dan elke jaar vir drie nuwe moderators en vorige moderators word weer deel van die groep. Natuurlik as jy as 'n Mod uitstaan kan jy weer dien as mod as jy verkies word.

Kan Admin dit dalk beter stel asseblief.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Bestuur Van Die Forum   

Terug na bo Go down
 
Bestuur Van Die Forum
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Algemene Inligting :: Reëls-
Spring na: