IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
November 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930   
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Rowers gestuit

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
duppie211



Aantal posstukke : 8
Join date : 2009-11-03

PosOnderwerp: Rowers gestuit   Tue Nov 03, 2009 10:15 pm

14 Februarie 2008. Ons huis in Klerksdorp is leeg gestroop deur 6 rowers wat hulself as Telkom werkers voordoen. 2 van die rowers besluit toe om met my ma se splinternuwe Audi A5 te vlug na Johannesburg. My pa(oppad terug van Johannesburg) word in kennis gestel dat daar by ons huis ingebreek is, en soos die duiwel dit sou wou he, sien hy `n A5 van voor af kom. Hy het toe besluit om hulle agterna te sit, maar die oulike jong kerels het blykbaar reeds geweet wie hy is, en voet in die hoek gesit. Daarna het `n hoe-spoed jaagtog deur `n Potchefstroom woongebied gevolg, totdat rower ons A5 mooi deur `n muur gestuur het, en hom afgeskryf het. My pa was ook in `n botsing tydens die jaagtog, en het sy rug en nek verskriklik beseer, asook sy Q7 afgeskryf.

Die een rower is gevang.

Ons het gewonder hoe lank dit die polisie gaan neem om die dokket te verloor, maar hulle het ons laas week laat weet dat die dokket uiteindelik weg is.

Soveel vir my pa se moeite
Terug na bo Go down
Admin
Admin
Admin


Aantal posstukke : 26
Join date : 2009-10-25

PosOnderwerp: Re: Rowers gestuit   Tue Nov 03, 2009 10:30 pm

Duppie dit was 'n nare ervaring.
Die polisie stel ook nooit teleur nie. king
Terug na bo Go down
http://boerevryheidjeug.forumotion.net
 
Rowers gestuit
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Misdaad En Menseregte Skendings :: Slagoffers Van Misdaad Se Stories-
Spring na: