IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is altesaam 0 gebruikers aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 0 Gaste :: 1 Bot

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
May 2017
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Rap en HipHop

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Rap en HipHop   Tue Nov 03, 2009 5:25 pm

Eminem en D12 is van my gunstelinge .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Johannes
Nuwe Lid
Nuwe Lid


Aantal posstukke : 11
Join date : 2009-11-03
Ligging : Johannesburg

PosOnderwerp: Re: Rap en HipHop   Tue Nov 03, 2009 10:08 pm

Luister witmense na hierdie musiek? Wink
Terug na bo Go down
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Rap en HipHop   Tue Nov 03, 2009 10:27 pm

Johannes skryf:
Luister witmense na hierdie musiek? Wink

Meestal mense wat ek ken ja , ouer genres is Dr. Dre (gereeld saam met Eminem) en Ice T , ja old school .
Ek dink ek moet 'n aanhaling van 1 van Eminem se liedjies bring , dan sal dié wat nie insig het nie moontlik verstaan .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Johannes
Nuwe Lid
Nuwe Lid


Aantal posstukke : 11
Join date : 2009-11-03
Ligging : Johannesburg

PosOnderwerp: Re: Rap en HipHop   Tue Nov 03, 2009 10:36 pm

Okay, ou rap is nog okay... ek is darem oud genoeg om Vanilla Ice te onthou Wink

Ek verwys eintlik meer na HipHop...luister witmense dit?
Terug na bo Go down
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Rap en HipHop   Tue Nov 03, 2009 10:47 pm

Dit is eintlik moeilik om vandag se tyd 'n onderskeid te tref tussen rap en hiphop (vir my persoonlik) . Dalk word ek te oud .
:-)
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Johannes
Nuwe Lid
Nuwe Lid


Aantal posstukke : 11
Join date : 2009-11-03
Ligging : Johannesburg

PosOnderwerp: Re: Rap en HipHop   Tue Nov 03, 2009 11:38 pm

Soos ek dit verstaan is rap - elektroniese klanke met baie vinnig praat en haat blaas teen die cops en die wittes wat hul onregverdig onderdruk, maar hul videos is vol Bentley's en mansions met dik goue kettings om die nek.

HipHop is elektroniese klanke met baie vinnig str*nt praat, gewoonlik deur voorafbenadeeldes wat kla oor die omstandighede waarin hul bly terwyl hulle baie geld maak - meer Suid Afrikaanse twak soos Squattercamp ens.

Dus, eintlik identies Wink

Dis okay, ek sal nie hierdie draad verder ontsuur nie - gesels jul maar verder hieroor.
Terug na bo Go down
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Rap en HipHop   

Terug na bo Go down
 
Rap en HipHop
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Algemene Besprekings :: Die Musiek Wat Ons Luister-
Spring na: