IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
May 2017
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Orania Jeug-toer

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Orania Jeug-toer   Sun Jul 25, 2010 3:52 pm

Afrikanerjeug neem self verantwoordelikheid

Die gesegde Elke geslag neem verantwoordelikheid vir sy eie tyd het ook by die Afrikanerjeug inslag gevind. Hulle wil inspraak hê in en
medeverantwoordelik wees vir hulle toekoms.

Daar is reeds geruime tyd ‘n behoefte aan ‘n organisasie waarby jong
Afrikaners kan inskakel om in ‘n groter mate by Orania betrokke te wees.

Verskeie samesprekings het reeds plaasgevind en die jonges het besluit om amptelik op 25 September die Orania Jeugbeweging te stig. ‘n Groot konferensie met die tema Selfverantwoordelikheid vir selfbeskikking word van 25 tot 27 September vir belangstellende jongmense op Orania gereël.

Die doel van die konferensie is om jong Afrikaners die geleentheid te gee om meer betrokke te raak by die beplanning van hulle eie toekoms op ekonomiese, sosiale en politieke gebied en sodoende ‘n omgewing te kan skep waarin hulle hulle Afrikanerkultuur en –tradisies in Afrikaans kan uitleef.

Tydens die Orania Jeugbewegingkonferensie gaan wyses bespreek word waarop die jeug ook by die ideaal van groeiende selfbeskikking betrokke kan raak.

Sprekers sal onder meer die leierskap van Orania insluit, maar die
jongmense sal ruim tyd gegun word om self aan die woord te wees.

Busse word gereël om jongmense vir die konferensie van Pretoria na Orania te vervoer en sal ook mense langs die pad kan oplaai. Skakel vir Jaco Kleynhans by 083 324 5631 vir meer inligting of stuur ‘n e-pos aan jaco@orania.co.za
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Orania Jeug-toer   Sun Jul 25, 2010 3:55 pm



Goeiedag,



Aangeheg en hieronder is 'n bemarkingspamflet vir die Orania Jeugnaweek.
Lees asseblief deur. Daar is min plek beskikbaar. Lees asseblief mooi oor
hoe om in te skryf. Die vormpie hieronder moet ingevul word. Charl
Oberholzer en Nikke Strydom hanteer die inskrywings. Die
'ouderdomsbeperking' vir lidmaatskap van die Orania Jeugbeweging gaan 18 tot
30 wees.



Groete,

Jaco Kleynhans







Indien jy graag die Orania Jeugnaweek wil bywoon kan die volgende vormpie
voltooi en aan <mailto:nikke.kastanje@gmail.com> nikke.kastanje@gmail.com
of <mailto:charl.oberholzer@gmail.com> charl.oberholzer@gmail.com gestuur
word:




Naam en Van




Selfoonnommer




E-posadres




Dorp / Stad




Busvervoer

JA

NEE
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
 
Orania Jeug-toer
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Jeug Aksie Besprekings-
Spring na: