IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
May 2017
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)   Sat Jul 17, 2010 11:18 pm

Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd.

Tensy die mense wat op 'n vergadering beloftes maak daar en dan hul bydrae lewer deur elektroniese oorplasing, as dit fondse is, of 'n kontrak teken waar die notules van daardie vergadering uitgedruk word en deur elke lid onderteken word met al sy besonderhede en 'n prokureur firma dit onderteken sodat dit wat beloof is binne dae en nie weke van stapel gestuur kan word.

Mense is bang, hulle wil nie klein lyk op vergaderings nie dus sal hulle allerhande groot idees voorstel en ander se idees van die hand probeer wys of vol gate skiet.

As mense weet dat wat hulle se, dadelik en wettiglik bindend gaan wees sal aksies van die Boerevolk momentum begin kry.

Die persone wat dan nie lewer wat hulle beloof het nie kan dan vervolg word vir die Valse voorwendsel van hulp wat hulle aangebied het.

Ons weet dan dat woorde tot Aksie gaan lei.

As die Prinsiep vooraf aanvaar kan word, voor sprekers en belangstellendes na 'n Volks vergadering toe kom, sal mens verseker minder ja broers en meer ernstige mense betrokke kan maak by 'n Volks Aksie?

Maar dalk maak ek nie sin nie.

In Kort, as jy 'n bees belowe en R500.00 word dit genotuleer, voor lede die vergadering verlaat word nie notule uitgetik, die beloftes word onder elke persoon se naam gesit.

Almal kry dan 'n duplikaat afskrif van die notule, op 'n prokureurs firma briefhoof ('n wettige dokument) wat hulle dan moet teken (altwee Afskrifte) om hulle te bind tot hul belofte sodat hulle vervolg kan word as hulle nie hul bydrae gee of belofte nakom nie.

Die wat die dokumente geteken het word na enige toekomstige vergadering uitgenooi waar die wat nie hul beloftes nagekom het nie, genoem sal word op die Volgende notule. (Die mense wat nie geteken het by hul beloftes nie).

So sif ons die Ja Broers uit en werk met die deel van die Boerevolk wat ernstig is oor die Volk se Vryheid.

Dit is 'n ernstige saak hierdie en ons kan nie langer toelaat dat mense slangetjies en leertjies speel en slegs wegloop as die beste speler nie maar, as 'n daadwerklike Boere Volks Genoot en Volksman wat 'n bydrae gelewer het en die Volk bo homself gestel het.

Ek hoop my skrywe word vir 'n slag meer positief behandel en ek nooi die Ouer mense uit om asseblief hierdie stuk aan te wend, te verbeter en 'n konsep op te stel vir toekomstige gebruik.

Dankie.

Barend Kruger
Jeugleier
Boerevryheid.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Algemene Besprekings :: Kletskamer-
Spring na: