IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
March 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Laai 'n Volks register Vorm en Pamflet in een hier af...

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Laai 'n Volks register Vorm en Pamflet in een hier af...   Thu Jul 01, 2010 11:07 pm

As u nie omgee nie vra ek dat U asseblief na [You must be registered and logged in to see this link.] gaan en sal kliek op Volksregister aan die linkerkant.

Ons Volks Register is lewendig en jou data word dadelik elektronies vas gelê onder 'n baie duur en hoe graad Alpha5 sekuriteit Program.

Hoekom? Lees Gerus Hoekom U die vorm moet invul en waarom dit dringend is.

Aanhaling :
Ondergeplaasde geskryf deur Dr. Lets Pretorius het betrekking as verwysings raamwerk:
Geliefde Vriende en Volksgenote,

Tydens die Boeremagsaak is aanvanklik n aansoek gebring dat die hof geen jurisdiksie oor die aangeklaagdes het nie, op grond van die feit dat die huidige regering onwettig aan bewind gekom het(deur Paul Kruger gebring)...............De Klerk en die leuens en die referendum ens. ens.

Die uitspraak was onomwonde dat dit moontlik mag wees dat die regering "de jure" (juridies) nie wettig is nie maar dat die huidige regering "de facto" maw feitelik, in plek is en deur die wêreld aanvaar word. Om nou daaroor te sanik is soos die Zoeloes in n spreekwoord sê " om teen die wind te piepie"

Feit is ons het ons magsbasis verloor.

Ons magsbasis was gesetel in die politieke beheer van die land, daarom ook militêr, daarom ook ekonomies en daarom kon wette gemaak en toegepas word wat ons ( die wit mense ) asook die ander inwoners(al het hulle nie stemreg gehad nie) tot voordeel gestrek het.

Hierdie politieke magsbasis is deur de Klerk as n "blanko tjek" oorhandig sonder om seker te maak dat ons n magsbasis behou.

Om nou n magsbasis terug te kry, kan dit nie per kieserslys verkry word nie. n Kieserslys is n tydelike en onstabiele entiteit. (sien die NP, die KP, die HNP en die VF as voorbeelde)

Die enigste onweerlegbare magsbasis wat ons tans in staat is om te verwesentlik is om as volk te groepeer. Hierdie groepering kan nie lukraak per kieserslys gevorm word nie en kan slegs op n wettige en internasionaal aanvaarbare kriteria (ISO 9000, en ISO-20 000 ITIL standaard) tot stand gebring word.

Verder sal ons moet ophou om met eindelose debatte die bestaan van die Boerevolk te probeer ontken en verdag maak.

Die Boerevolk is die enigste Blanke Volk in Afrika wat locus standi het om as "inheems" geklassifiseer te word.

Die Boerevolk is die enigste Volk wat Republieke tot stand gebring hett, n internasionaal erkende Vlag en Volkslied gehad het (meer as een)

Die enigste Blanke volk wat amptelik oorloë geveg het en verdrae gesluit het.

Ek wil dan op hierdie stadium dit aan u stel dat , indien die GKK nie duidelik rigtinggewend in die verband gaan optree nie, is dit maar net nog een van die futiele pogings wat tot mislukking gedoem is.

Ek moet aan u nou reeds meedeel dat die bestuur van die BVS gister vergader het en die verdere deelname aan die GKK ernstig gaan heroorweeg in die lig van die feit dat ons nie ons aandag en energie wil verdeel en in beslag laat neem deur aksies wat nie duidelik bydra tot die verwesenliking van die Boerevolk se vryheidsideaal nie.

Boeregroete,
Lets Pretorius
Ons is die enigste groepering in die wêreld wat die Boere volk op n amptelke Volksregister, bymekaar bring.

In voorbereiding van n aanslag op ons Volk

Na aanleiding van xenophobia gerugte wat tans die rondtes doen om op 12julie 2010 van stapel gestuur te word, rus daar n onsettende verantwoordrelikheid op elke Volksgenoot om in n posisie te wees waar jy jou familie en jouself kan beskerm, en om met verantwoordelikheid binne die wet op te tree.

Sou so n situasie dalk hand uitruk en na blanke areas oorspoel, moet die eerste vraag wat by jou opkom die wees van;
1) Bevind ek myself nou in n situasie van oorlog, of…
2) hoe beskerm ek myself as vigilante teen n ander groep vigilante’s binne die raamwerk van die land se, of intenasionale wetgewing.

Omdat nie een van die groepe oor die status van vryheids vegters sal beskik nie, en dit dan n situasie van die een vigilante groep teenoor n ander sal wees, sal beide partye dan gereken word; te wees die van n faksie, of dan die een “vigilante” groep teenoor die ander.

Dit sal dan bloot n geval wees van n misdaad gepleeg; buite die wette en gesagsstrukture van n wettige verkose regering - soos internasionaal erken deur die Wereld-hof. (N goeie voorbeeld dan, “die Boputatwana fiasco”)

Dit is ook so dat die omstandighede van een so n faksie geveg teenoor die ander oor n wye gebied versprei – en as n misdaad verwante voorval beskryf, hemelsbreed, die een van die ander sal verskil.

N gesametlike poging tot die verdediging van so n aksie sal tydrowend en met hoe regskostes verdedig moet word. Jy sal nie n eenmalige hofaansoek ter verdediging van alle deelnemers in so n situasie kan bring nie! M.a.w, jy lewer die blankedom individueel oor aan die genade van die howe en hul ver-politiseerde regslui, en ons is almal bewus daarvan dat dit die vyand van die Volk is wat jou sal verhoor en oordeel oor jou uitspreek.

Bogenoemde, sal dan ook van toepassing wees op alle groepe, soos bvb. die AWB, Suidlanders, Boer, VVK, Afrikaner, Agri die T.L.U ens.

Wat staan die “blanke bevolking” dan te doen in so n situasie, om te verhoed dat –
waar die swart bevolking van jou land anargie teenoor buitelanders binne jou landsgrense verkondig, en tot so n stap “mag oorgaan” om dit as n ras gemotiveerde aanslag van “wit op swart” te laat voorkom, en sodoende die morele hoger grond te bestyg met buitelandse meegevoel en steun .

Hierdie situasie bestaan vir alle praktiese doeleindes reeds.

Dit is dan ook nie vreemd dat in die huidige situasie “etniese moord” reeds na verwys word as gewone misdaad - en ook die huidige regering se optrede teenoor die blankes in sulke situasies bevestig.

Hierdie “genocide” beskrywend as gewone misdaad, bestaan ook in die liberale media, en word ook in ons howe vertolk as gewone misdaad/rasisme, verwysend na enige blanke oortreding teenoor n swarte; as rassisties van aard te wees, en te veroordeel met die meepraat en steun van die nasionale en internasionale media in sulke gevalle.

Daar is egter n uitweg tot so n situasie, maar dan moet ons ons-self in so n situasie plaas waar optrede verantwoordbaar is onder die voorskriftelike van die Wereld Hof en die Geneve-se Konvensie.

Ons is in die bevoorregte posisie, waar n instansie soos “Genocide Watch” reeds etniese moord op blankes in die land op vlak 5 beskryf, en tot stap 6 wil oorgaan, en so ook ander instansies en groepe in die buiteland wat reeds die Boerevolk “genocide” situasie aanhangig maak in internasionale volkere verband.

Bogenoemde, plaas ons in unieke posisie om reeds hiervan kennis te neem, werk daarvan te maak, en ook binne wets verband ons-self in gereedheid te bring - om dan nie soos skurke voor die wereld te staan om ons onskuld te probeer bewys ivm barbaarse optrede van n oorlogsugtige swart meerderheid nie.

Hierdie blaam van massa moord, “soos op ons in die vooruitsig gestel” deur oorloglustige barbare, en soos van ouds waarmee ons voorvaders “die internasioanle erkende Boerevolk” mee moes afreken, moet dan “noodgedwonge” verskuif na die feitlike van “n” rassistiese aanval op n sovereine blanke Volk soos erken deur die wereld, en ook vandag nog so beskryf deur sommige van die internasionale media/groepe.

Dit moet ons roeping wees, want ons verantwoordelike optrede, moet die bevestiging van hul (die swartes) en hul rasistiese beeld weerspieel.

Wat is dan die onmiddelike oplossing vir sulke omstandighede wat na vore kan tree?

1) Daar bestaan geen alternatief vir die “BLANKE VOLK” as om as een liggaam homself teen so n aanval te beskerm nie.

2) Dat elke persoon wat hom/haarself, kind en naasbestaaande beskou as deel van hierdie Boerevolk van hierdie land, onverwyld sal poog om onmiddelik op die Boerevolk register te registreer as lid van hierdie Boerevolk.

3) Dat ons ons mede blanke en organisasie, ook soos bo na verwys en hul lede op enige wyse van watter aard ookal toerus met bogenoemde feite, per e-pos, foon, faks, “face book” ens

4) Dat ons al hierdie stappe tot optrede in Volks beskermings verband in ag sal neem onder alle omstandighede “noodgedwonge”!!

5) En dat ons deur middel van ons optrede, met n ongeskonde Boerevolk beeld terug kan kyk op ons optrede; wat byval by ons kinders en weer hul kinders van Boerevolk se nageslag sal vind.

Daar is geen ander manier om die Blanke Volk as n saamgebinde eenheid beskerming teen die vyand van die Volk te bied nie.

Daar is geen ander manier om te verseker dat ons kinders nie in kindersorg opland met die pa’s en ma’s agter tralies/ kampe, - en om na verwys te word as die misdadigers en die vyand van die swart massas nie!

Wees verantwoordelik ten alle tye, tree voorbeeldig op, en beskerm jou nageslag. Maar die belangrikste van alles; VERTROU OP ONS HEMELSE VADER, want sonder Hom - is niks moontlik nie!

Blanke Volksgenote moet “nou” begin onderskei tussen;

Selfmoord onder Afrikaner politisie en organisasies; of om te lewe as vrye Boerevolk wat oor homself regeer met die seen van n Vader oor Sy Volk.

[Die Boerevolk is die enigste Blanke Volk in Afrika wat locus standi het om as "inheems" geklassifiseer te word]

REGISTREER NOU!!

God sy met sy Volk! Die Volk Bloedrivier en die se nageslag!

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
Laai 'n Volks register Vorm en Pamflet in een hier af...
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Aankondigings-
Spring na: