IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
February 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728     
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Jeug Byeenkomste

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator


Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Jeug Byeenkomste   Sat Jan 16, 2010 11:27 am

Oraniërs sien uit om julle almal te verwelkom en hulle beroemde gasvryheid met ons te deel!

Hulle webwerf, [You must be registered and logged in to see this link.] , was onlangs geloods en al die positiewe terugvoering wat hulle reeds ontvang het word hartlik waardeer.

Hiermee die toer datums vir Februarie en Maart 2010. Kyk gerus watter datums julle die beste pas en stuur 'n e-pos na [You must be registered and logged in to see this link.] om jul plekke te bespreek.

Oraniaverkenning (3 nagte)

25 tot 28 Februarie / 11 tot 14 Maart / 25 tot 28 Maart

- Prys vanaf slegs R 2 990 per persoon
- Alle vervoer, 4-sterverblyf, etes, aktiwiteite en ekskursies ingesluit.

Orania Avontuur (5 nagte)

16 tot 21 Februarie / 2 tot 7 Maart / 16 tot 21 Maart

- Prys vanaf slegs R 4 750 per persoon
- Alle vervoer, 4-sterverblyf, etes, aktiwiteite en ekskursies ingesluit.

Meer inligting oor hierdie toere: [You must be registered and logged in to see this link.]

Ons sien uit om gou van julle te hoor!

Groete
Orania Toere
076 943 2214

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Barend Kruger
Moderator
Moderator


Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Jeug Byeenkomste   Sat Jan 16, 2010 11:25 am

Ek het besluit dat ons Jeug kan gaan na hierdie funksie toe sonder dat daar voorkeur is vir hoe jy aantrek.

Alle jeug word hiermee uitgenooi.

Ek soek solank nominasies vir moderators deur ons huidige Jeug vir hierdie forum wat totaal onafhanklik is, behalwe vir die Volks Register van Boerevryheid.co.za

Op die Jeug forum kan die Jeug praat oor net wat hulle wil solank ons onsself ook gedra soos God se kinders.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Attie.S



Aantal posstukke : 1
Join date : 2009-11-25

PosOnderwerp: Beplanning   Wed Nov 25, 2009 12:40 pm

Hallo Almal,

Net om julle op hoogte te hou, Ek het sopas kwotasies vir die bus/busse aangevra. Ons kan nog nie die roetes en optel punte propageer nie, ek moet natuurlik eers die borge kry om daarvoor te betaal, hou duim vas.

Dan gaan hulle nou lyk my Donderdag op Orania vergader als goed te keur.

Groete,
Attie
Terug na bo Go down
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid


Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 42
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Jeug Byeenkomste   Mon Nov 09, 2009 11:59 pm

Dit word wyd verkondig , dit kan net suksesvol wees .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Barend Kruger
Moderator
Moderator


Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: 14DE November   Mon Nov 09, 2009 11:34 pm

Orania Jeug toer vergadering op die 14de November is slegs vir die Jeug.

Geen ou mense word toegelaat nie.

Sien julle daar.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Ghost Rider
Webmeester
Webmeester


Aantal posstukke : 9
Join date : 2009-10-26
Age : 31
Ligging : Crack Land

PosOnderwerp: Re: Jeug Byeenkomste   Wed Nov 04, 2009 9:14 am

Hierdie klink na 'n lekker bymekaarkom idee. cheers
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Quintin



Aantal posstukke : 1
Join date : 2009-11-03

PosOnderwerp: Re: Jeug Byeenkomste   Tue Nov 03, 2009 10:32 am

Hallo Barend!

Dankie vir jou plasing. Net om jou op hoogte van sake te hou, die Orania Vryheid Jeugtoer vergadering vind by die Danie Theron gedenkteken (Voortrekkermonument) plaas op 14 November (nie 11 November nie).

Dit is Pretoria se 154 verjaarsdagpartytjie op die 14de en ons begin al 08h00 die oggend by die Voortrekkermonument kuier. Daar gaan bekende Afrikaanse musikante optree en kos stalletjies wees. Die fees eindig 16h30. Daarna kom die betrokke afgevaardiges bymekaar om die Orania Vryheid Jeugtoer te bespreek - BAIE INFORMEEL en ONTSPANNE Smile

Toegang is gratis! Julle en jul gesinne is welkom om vanaf 08h00 al te kom om die dag saam met ons te geniet. Bring net vir julle stoele, piekniekmandjies, komberse en stoele saam!

Hiermee die persverklaring:

"Lianie May, Steve Hofmeyr, Elizma Theron, Arno Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Gerrie Pretorius, Jakkie Louw en Fredi Nest tel onder die 21 bekende sangers wat op 14 November 2009 gaan optree tydens AfriForum se Afrikaanse musiekfees ter viering van Pretoria se 154ste verjaarsdag. Die fees sal DV van 08:00 tot 16:30 op die Voortrekkermonument se terrein plaasvind. Toegang is GRATIS. Geen besprekings is nodig nie. Bring net ʼn opvoustoel en kom geniet die dag saam met AfriForum. Daar sal ook stalletjies met eet- en drinkgoed wees. U is welkom om ‘n piekniekmandjie te bring.

Die volledige lys van kunstenaars wat optree is: Lianie May, Steve Hofmeyr, Elizma Theron, Arno Jordaan, Bobby van Jaarsveld, Gerrie Pretorius, Jakkie Louw, Fredi Nest Guillaume, Vaughan Gardener, Beeskraal, Mel Botes, Adam Tas, Kevin Leo, Ghapi, Andries Botha, Diesel & die Dats, Leon Ferreira, Saarkie, die Bredell Boere-orkes en Zandré.

Sean Else – medeskrywer van die liedjie De la Rey en van die Ons vir jou-musiekblyspel – gaan as seremoniemeester optree."

Sien julle daar

Quintin Diederichs
076 943 2214
Terug na bo Go down
Admin
Admin
Admin


Aantal posstukke : 26
Join date : 2009-10-25

PosOnderwerp: Re: Jeug Byeenkomste   Mon Nov 02, 2009 9:37 pm

Ek sal saamgaan om die foto's te neem. Twisted Evil
Terug na bo Go down
http://boerevryheidjeug.forumotion.net
Barend Kruger
Moderator
Moderator


Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Jeug Byeenkomste   Mon Nov 02, 2009 9:26 pm

Geagte Vriende,

Ons is spesiaal uitgenooi as lede van Boerevryheidjeug na 'n Toer wat vir Volgende Jaar Maart maand 2010 beplan word.

Die vervoer, verblyf en Kos gaan sover as wat beplan is deur 'n Universiteit geborg word. Ek sal na die 11 November meer informasie hier en op Boerevryheid.co.za daaroor plaas.

Ek vra dat die Jeug asseblief vinnig moet besluit waar hulle wil in hak.

Tans het ek 'n donasie van 50 Boerevryheid Pette wat ek moet probeer optel. Ek wil graag tesame met die woorde [You must be registered and logged in to see this link.] die woorde Boerevryheidjeug.com byvoeg.

Stuur die boodskap uit dat die Jeug die toekoms is.
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Jeug Byeenkomste   

Terug na bo Go down
 
Jeug Byeenkomste
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Aankondigings-
Spring na: