IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
March 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Dag van protes teen misdaad op 19 Mei 2010

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Dag van protes teen misdaad op 19 Mei 2010   Sun May 09, 2010 12:26 pm

Dag van protes teen misdaad op 19 Mei 2010

Neem deel aan die Solidariteit Beweging se dag van protes teen misdaad

Die Solidariteit Beweging beplan ʼn dag van protes teen misdaad op 19 Mei 2010. Tot soveel as 150 000 Suid-Afrikaners gaan op honderde dorpe, dwarsoor Suid-Afrika, aan die protes teen misdaad deelneem. Ons gaan die aksie egter nie net tot die Solidariteit Beweging beperk nie, maar gaan ander gemeenskapsorganisasies, gemeenskap beveiliging strukture, vakbonde en kerke vra om die dag te steun. Ons wil mense uit dorpe van alle groottes, stede en plaasgemeenskappe vra om deel te neem aan die veldtog. Memorandums moet vanuit alle oorde oorhandig word aan polisiestasies. Op klein plekkies kan so min as vyf mense deelneem en in groot stede selfs soveel as 5 000.

Die dag gaan gekenmerk word deur honderde memorandums wat dwarsoor Suid-Afrika aan polisiestasies oorhandig gaan word. Die Solidariteit Beweging wil aan soveel as moontlik van die 1 100 polisiestasies in Suid-Afrika memorandums oorhandig. Buitelandse ambassades en Suid-Afrikaners in die buiteland gaan ook betrek word. Bekende kunstenaars sal ook by van die saamtrekke optree.

http://www.misdaadprotes.co.za/

Alhoewel Solidariteit nie altyd die Boerevolk se beste vriend is nie, dink ek dis die moeite werd om die ding te ondersteun. Al is dit net om die ANC regime weer 'n slag goed skrik te maak. As die wittes in groot getalle opdaag kan ons vir hulle wys dat ons wel kan saamstaan. Dis hul heel ergste nagmerrie.

Kom ons laat dit gebeur!

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
Dag van protes teen misdaad op 19 Mei 2010
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Jeug Aksie Besprekings-
Spring na: