Barend Kruger Moderator


Aantal posstukke : 78 Join date : 2009-11-01 Age : 39 Ligging : Johannesburg, Transvaal
 | Onderwerp: Dit kan dalk werk Sun Jul 25, 2010 10:10 pm | |
| As die Boervolk en Afrikaner mekaar herken sal dit nogal 'n stap vorentoe wees.
Ek wag nog om te sien wat gebeur hopenlik nog in ons leeftyd daarmee. _________________ Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen! [ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com [You must be registered and logged in to see this image.] ] |
|
Sanderis Nuwe Lid


Aantal posstukke : 42 Join date : 2009-11-01 Age : 44 Ligging : Pretoria
 | Onderwerp: Re: Die Veiligheids Direktoraat Sun Jul 25, 2010 7:15 pm | |
| Ek is bly BV erken Afrikanerskap ter wille van samewerking . Of som ek dit nou verkeerd op ? |
|
Barend Kruger Moderator


Aantal posstukke : 78 Join date : 2009-11-01 Age : 39 Ligging : Johannesburg, Transvaal
 | Onderwerp: Die Veiligheids Direktoraat Tue Apr 13, 2010 11:40 pm | |
| - Aanhaling :
- Onder die inisiatief van die TAR (Tussentydse Afrikaner Raad),
is onlangs n Loodskomitee tot stand gebring met die opdrag om om te sien na die "Boere-Afrikaner" (benaming soos deur die Loodskomitee besluit),se veiligheid.
Die Loodskomitee het n Direktoraat aangewys wat sekere opdragte ontvang het en reeds baie hard gewerk het aan die opdrag.
Tydens n gesamentlike vergadering van die Direktoraat en die Loodskomitee gehou op Maandag 12 April 2010, waartydens 20 persone van verskeie organisasies teenwoordig was), is terugvoering gegee en verslag gedoen oor die werksaamhede van die Direktoraat.
Daar is besluit dat die Direktoraat direkte toegang tot die Veiligheidslaer op die Plaaswerf gaan verkry. Rooijan (wat ook deel van die Loodskomitee is, sal voorlopig as die Kampkommandant optree en die lede van die direktoraat touwys maak en die nodige toegang gee om dokumentasie, riglyne, reëlings en aankondigings wat van tyd tot tyd nodig mag wees, op die Veiligheidslaer te plaas.
Alle onderafdelings en bestaande sublaers, is nou direk onder die Direktoraat geplaas.
Ons betuig ons dank teenoor die TAR vir die inisiatief geneem en ook teenoor die Direktoraat vir die harde werk om ons mense met sekerlik een van die belangrikste aspekte op ons mense se lewensterrein, by te staan.
Hou gerus hierdie Laer dop en neem aktief deel aan alle inisiatiewe. Ons hoop dat jou vrae en bekommernis oor jou en jou familie se veiligheid, HIER effektief aangespreek sal word.
Boeregroete, Lets Pretorius [You must be registered and logged in to see this link.] Ek het doelbewus nie name of organisasies wat betrokke is, se name bekend gemaak nie en los dit totaal in die diskresie van die Direktoraat vir Veiligheid om die nodige aankondigings na goeddunke te maak.
Ek hoop ons almal verstaan hierdie boodskap en ondersteun mekaar nou sonder twis maar met een doel in sig - Vryheid!!! _________________ Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen! [ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com [You must be registered and logged in to see this image.] ] |
|
Sponsored content
 | Onderwerp: Re: Die Veiligheids Direktoraat  | |
| |
|