IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
July 2017
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31      
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!!

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!!   Sat Mar 27, 2010 11:39 pm

Boere, Hiermee neem ons standpunt in teen Malema. U word hiermee belas om elke moord, aanranding en klagte te rapporteer per die voorgestelde wyse en klagstaat. Hoekom? Lees en vind uit - [You must be registered and logged in to see this link.]

Henk van der Graaf (President van die Verkenners Beweging) het ook vandag aan 'n HNP kongres krag belaaide woorde geuiter en gesê dat U, nie U vuurwapen moet terug gee/ inhandig nie.

Hy het ook gesê dat die mense met lisensies wat nog in hul boekies is, se lisensies nie onwettig is of hernu hoef te word nie. As jy een het moenie jou wapen terug gee nie.

As U dalk moeilikheid kry kan U gerus die Verkenners kontak.

Boerevryheid en die Verkenners het soortgelyke klagstate saamgestel maar hierdie keer gaan dit nie oor wie het wat gedoen of begin nie maar dat ons Malema en die ANC kriminele op hulle plekke gaan sit.

Julle voel dit wat aan die kom is net so sterk soos ek, en soos ek vandag gehoor het die HNP en ander regse Boere / Afrikaner organisasies ook.

Ons moet nou saam begin staan en dinge wettiglik binne ons vermoë gebruik of ons gaan baie sleg daarvan afkom.

Generaal Servaas de Wet het ook vir my persoonlik gesê dat 'n man wat die middel tot sy beskikking om sy familie te beskerm, en hy het 'n Geldige Wapen Lisensie, inhandig aan die polisie -
'n Lafaard en 'n verraaier is.

Ek stem saam en se dankie aan die HNP bestuur wat my toegelaat het om hulle Raads Vergadering by te woon en spesiaal aan Henk van der Graaf.

Dankie vriende.
Barend Kruger
Boerevryheid Jeug Leier.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
Hiermee neem ons Aksie en Staan ons op teen Malema, Moenie jou vuurwapen inhandig nie!!!
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Aankondigings-
Spring na: