IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
February 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728     
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Boere Politiek

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator


Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Boere Politiek   Thu Mar 18, 2010 12:12 am

Ons Boere is geheel en al teen Politiek omrede daar in die verlede baie skade aan ons Volk berokken is deur Politiek nie waar nie.

Kom ek stel dit so, Skade is deur Afrikaner Politiek veroorsaak oor ons almal.

Het die Boere waarlik al ooit aan Politiek deelgeneem. Ek bedoel daar is nou wel die Boerestaat Party maar dit praat van 'n Boerestaat in die naam dus klink dit nie na iets wat ons Boere veel aanbied nie.

Ons soek ons Land Terug. Ons het voorheen niks minder as oorlog gevoer met die Britse Ryk toe hulle die Boere probeer oorheers het nie.

Die Afrikaner het ons land werklik verniel en Godsdiens Vryheid bowenal goed gekeur!!!

Ons weet as 'n Boer 'n stuk dooi grond bewerk hy sy Gees daarin saai en ploeg. Die vrugte van sy Arbeid sien jy met die groen lewe wat opspruit daaruit.

Wat sal gebeur as die Boer met sy God as leiding die Politiek toetree, nie om deel te neem nie maar om self die swartes te kry om te stem vir die Boere om weer die land te bestuur.

Let wel, bestuur. God sal die leier self aanstel dit glo ek.

Boere Politiek werk vir my so:

Ons mik vir klein teikens - Munisipaliteite dit is al.

Ruk ons die land self reg en herstel dit tot volle eer van God dan sal die leier deur God aangestel word en hy sal na vore kom.

Ek hoor gerus jou kommentaar.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
Boere Politiek
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Politieke Landskap :: Politiek En Politieke Partye-
Spring na: