IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
March 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Wat sal jy graag op die forum wil bespreek?

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Wat sal jy graag op die forum wil bespreek?   Sun Nov 01, 2009 11:19 pm

Mense sal julle hier voorstelle gee vir afdelings en onder afdelings ens wat julle wil hê.

Ek het byvoorbeeld gevra vir 'n Aankondigings Afdeling en 'n Onder Afdeling waar ons kan gesels oor Jeug Aksies onder Algemene Besprekings.

Wil julle dieselfde struktuur as [You must be registered and logged in to see this link.] hou of wil julle dit anders hê?

Ek hou van die Ikone... Basketball


Laas bewerk deur Barend Kruger op Tue Nov 03, 2009 10:18 am; altesaam $s keer bewerk. (Reason for editing : 1)
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Johannes
Nuwe Lid
Nuwe Lid


Aantal posstukke : 11
Join date : 2009-11-03
Ligging : Johannesburg

PosOnderwerp: Re: Wat sal jy graag op die forum wil bespreek?   Tue Nov 03, 2009 2:04 am

Goeie dag Barend,

Danie vir hierdie wonderlikke inisiatief van julle, ek hoop en vertrou on sgaan baie lekker hier saam kuier.

Jy vra vir voorstelle, wat van 'n musiek afdeling waar ons kan gesels oor die nuutste treffers.

En dalk 'n foto afdeling waar ons mooi en/of interesante foto's kan plaas en met mekaar deel.

Groete

Johannes
Terug na bo Go down
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Wat sal jy graag op die forum wil bespreek?   Tue Nov 03, 2009 10:20 am

Dankie dat jy aangesluit het Johannes. Ek dink 'n Foto Album en Musiek laer is nie 'n slegte gedagte nie. Dankie man.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Admin
Admin
Admin


Aantal posstukke : 26
Join date : 2009-10-25

PosOnderwerp: Re: Wat sal jy graag op die forum wil bespreek?   Tue Nov 03, 2009 3:36 pm

Beste Johannes,

Baie welkom by ons.

Jy kan onder ''album'' in die menu-bar gaan kyk.
Laat my weet hoe jy dit vind.

Ek sal dadelik aan die werk spring om vir jou 'n musiek afdeling te skep.

Dankie vir jou positiewe deelname.
Terug na bo Go down
http://boerevryheidjeug.forumotion.net
james



Aantal posstukke : 1
Join date : 2010-04-11
Age : 32
Ligging : Carletonville

PosOnderwerp: Voorstel   Wed Apr 14, 2010 12:35 pm

Barend Kruger skryf:
Mense sal julle hier voorstelle gee vir afdelings en onder afdelings ens wat julle wil hê.

Ek het byvoorbeeld gevra vir 'n Aankondigings Afdeling en 'n Onder Afdeling waar ons kan gesels oor Jeug Aksies onder Algemene Besprekings.

Wil julle dieselfde struktuur as [You must be registered and logged in to see this link.] hou of wil julle dit anders hê?

Ek hou van die Ikone... Basketball

Dag Barend

Ek het die voorstel om te maak. Kan julle dalk 'n blad oop maak om die belangrike dae en reelings met die mense te bespreek soos bv to volgende hofsaak of saam trek sodat alle boere kan sien wat gebeur waar en waar hulle kan gaan om te help met die ondersteuning.

Groete
James
Terug na bo Go down
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Wat sal jy graag op die forum wil bespreek?   Thu Jun 24, 2010 10:12 pm

Goeie idee. Ek sal Admin benader en dit op stel. Very Happy

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Wat sal jy graag op die forum wil bespreek?   

Terug na bo Go down
 
Wat sal jy graag op die forum wil bespreek?
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Algemene Besprekings :: Kletskamer-
Spring na: