| Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. | |
|
|
Skrywer | Boodskap |
---|
Admin Admin

Aantal posstukke : 26 Join date : 2009-10-25
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Tue Nov 03, 2009 10:42 pm | |
| Welkom Johannes. Dit is lekker om te gesels met vriende wat dieselfde dink. Wie worry oor gerook wees.  |
|
 | |
Admin Admin

Aantal posstukke : 26 Join date : 2009-10-25
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Tue Nov 03, 2009 10:45 pm | |
| Nag Sanderis, lekker slaap. Ons kuier weer lekker more. Ek gaan ook nag sê vriende en dit is 'n geweldige eer om julle te ken.  |
|
 | |
Johannes Nuwe Lid

Aantal posstukke : 11 Join date : 2009-11-03 Ligging : Johannesburg
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Tue Nov 03, 2009 10:46 pm | |
| Goeie nag almal. Ek gaan ook nou inkruip.. |
|
 | |
Barend Kruger Moderator


Aantal posstukke : 78 Join date : 2009-11-01 Age : 39 Ligging : Johannesburg, Transvaal
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Tue Nov 03, 2009 10:51 pm | |
| Onthou net Sanderis, Hierdie Forum is 'n werk in Aksie. Ek is 30. Gebore 25 November 1978 soos jy wel weet op [You must be registered and logged in to see this link.]Admin het die Forum geskep vir ons. My punte hierbo is ter gedagte en oop vir verandering. Ek sal dit graag aanpas soos die Jeug besluit. Jy sal hier lid kan bly vir solank as wat jy wil. Moenie bekommerd wees nie. Ons raai mense maar dan net aan om hier te begin en dan aan te skyf. Is jy bereid om te help? Waar mod en Admin jy nog? Kan jy vir ons dit plaas sodat ons dalk ook by van die groepe kan aansluit? Lekker aand Verder. _________________ Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen! [ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com  ] |
|
 | |
Sanderis Nuwe Lid


Aantal posstukke : 42 Join date : 2009-11-01 Age : 44 Ligging : Pretoria
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Tue Nov 03, 2009 11:06 pm | |
| - Barend Kruger skryf:
Is jy bereid om te help?
Waar mod en Admin jy nog? Kan jy vir ons dit plaas sodat ons dalk ook by van die groepe kan aansluit?
Eerstens ja . Jy het gevra , hier kom dit : Streef na Eendrag (Nemesis) [You must be registered and logged in to see this link.]Boerejeug Verenigings Raad (BJVR) [You must be registered and logged in to see this link.]Konserwatiewe Afrikaner Party [You must be registered and logged in to see this link.]en klomp ander Facebook groepe en Internasionale forums soos Combat 18 en Racial Volunteer force , lg. is ek net gebruiker maar ek kom skaars tyd om daar te gaan . Ek gebruik dit hoofsaaklik vir bewusmaking . |
|
 | |
Barend Kruger Moderator


Aantal posstukke : 78 Join date : 2009-11-01 Age : 39 Ligging : Johannesburg, Transvaal
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Wed Nov 04, 2009 11:20 am | |
| Ja kyk, OVJ en Hannes Lottering. Jammer ek het gevra. Hy en sy maatjies op die Boervolk.com webblad het my so sleg gese oor my H.I.V. sal nooit OVJ kan ondersteun nie. Ek hou wel van Oom X Boers maar sy seun het my op facebook ook privaat in my dinges ingestuur. Dit alles net omdat ek Mod gemaak is en deur lede ingestem is op die Boerevryheid.co.za forum. Ek kan ook net nie vir Hannes vertrou nie. Julle weet dat hy 7500 email adresse wat hy gegee is net so gaan publiseer het op hul forum. Dit was data van lede wat net Admins in die hande kan kry. Hy het nie eers sweet gebreek daaroor nie. Dit het toe ook 'n slegte smaak gelos vir die VVK omdat hy 'n ultimatum gestel het wat gesê het as julle nie die VVK ondersteun nie gaan ek dit plaas. Ou Koeie... Maar die mense van OVJ ondersteun ek. Hulle idee vir een forum vir alle Organisasies sou kon werk. Net Jammer van die manier hoe dinge verloop het. Julle weet ook van [You must be registered and logged in to see this link.]'n Mens moet maar versigtig wees met wie jy vriende maak. Ek word deesdae as verteenwoordiger van BoerevryheidJeug.com ook lastelik aangeval op facebook deur Frikkie Potgieter. (Frikkie Kubaan OF Piett op verskeie forums) Hierdie ou mense kan net nie hulle verskille opsy skyf nie. Hierdie forum word deur die Jeug bestuur. Nie Deur die Bestuur van Boerevryheid.co.za nie. _________________ Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen! [ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com  ] |
|
 | |
Sanderis Nuwe Lid


Aantal posstukke : 42 Join date : 2009-11-01 Age : 44 Ligging : Pretoria
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Wed Nov 04, 2009 11:41 am | |
| Ek hoor jou Barend , ja dit laat 'n gal smaak in my mond - maar ek probeer verby dit kyk . Net om dit duidelik te stel en misverstande wat mag ontstaan en dit te vermy , OVJ en BJVR is totaal onafhanklik van mekaar . Hul deel wel tans dieselfde domain maar die subdomain verskil , BJVR gaan binnekort hul forum verskuif na [You must be registered and logged in to see this link.] vir praktiese doeleindes . Ja ek is by Stormfront en Phora en paar ander "White Pride" forums . |
|
 | |
Sanderis Nuwe Lid


Aantal posstukke : 42 Join date : 2009-11-01 Age : 44 Ligging : Pretoria
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Wed Nov 04, 2009 12:15 pm | |
| - Admin skryf:
Daarom dat ons enige persoon wat enige aanval loods op enige organisasie of groep wat ons behoeftes verstaan en ondersteun sonder twyfel en sonder onderhandeling sal verwyder van die databasis.
Ons kan net oorleef indien ons saamstaan in die strewe na ons ekonomiese en kulturele maatskaplike Vryheid.
Jy het sopas my respek gewen . Mag ek vir boerevryheidjeug.com 'n afdeling skep op K.A.P. onder "Volkseie instansies en organisasies" ? |
|
 | |
Admin Admin

Aantal posstukke : 26 Join date : 2009-10-25
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Wed Nov 04, 2009 12:29 pm | |
| Jy is welkom om dit te doen Sanderis. Baie dankie vir die gedagte.  |
|
 | |
Admin Admin

Aantal posstukke : 26 Join date : 2009-10-25
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Wed Nov 11, 2009 6:15 pm | |
| Welkom aan Jess ons nuutste lid. Mag jy ons beindruk met jou wysheid en insig.  |
|
 | |
Sanderis Nuwe Lid


Aantal posstukke : 42 Join date : 2009-11-01 Age : 44 Ligging : Pretoria
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Wed Nov 11, 2009 6:34 pm | |
| |
|
 | |
Sanderis Nuwe Lid


Aantal posstukke : 42 Join date : 2009-11-01 Age : 44 Ligging : Pretoria
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. Wed Nov 18, 2009 12:06 am | |
| Nag mense , welkom aan Francois van Aswegen |
|
 | |
Barend Kruger Moderator


Aantal posstukke : 78 Join date : 2009-11-01 Age : 39 Ligging : Johannesburg, Transvaal
 | Onderwerp: JTREDOUX Sat Mar 13, 2010 12:00 pm | |
| Welkom en dankie dat jy aangesluit het.
Dit is stil op die oomblik en soos julle kan sien pos ek nou en dan baie verskillende dinge. Plaas info hier as julle kan en kom kuier lekker saam. _________________ Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen! [ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com  ] |
|
 | |
Sponsored content
 | Onderwerp: Re: Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier.  | |
| |
|
 | |
| Groetplek - Stel jou self voor of se Goeie Nag hier. | |
|