IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
July 2017
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31      
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Boerevryheid Jeug (BVJ)

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Boerevryheid Jeug (BVJ)   Sun Sep 19, 2010 11:48 am

Barend , eerstens jammer dat ek nou eers hier uitkom , dit was 'n rowwe paar weke .

Barend Kruger skryf:

Ons het Jeugleiers soos jy nodig. 'n Jeugleier stel belang om die Jeug op die regte pad te hou deur nie vir hulle te lieg nie.

Ek word oud Barend , volgende jaar 37 , en ek het te veel ysters in die vuur . Jy weet dat ek op die Dagbestuur van BJVR gedien het , wel Francois het my gevra om te bedank by die ander plekke waar ek op die bestuur dien of alternatiewelik by BJVR . Wel ek het toe teen my wil bedank by die BJVR , jy kan maar self gaan kyk wat dit vandag is en wat die direkte gevolge daarvan is . Eers was ek kwaad en ontevrede met Francois , maar vandag is ek dankbaar . Ek meen ek is net 1 mens en is net tot soveel instaat , ek kan nie 10 mense se plek volstaan nie . Verstaan jy wat ek probeer sê ?
Met BVJ sal ek nie as leier kan optree nie , eerder raadgewer . Wanneer BVJ kan groei en die bestuur my hulp in die hoedanigheid nodig het , kan jy op my knoppie druk , ek sal daar wees .

Nie om negatief teen jou as persoon te wees nie , maar dit is duidelik dat jy nie opgewasse is vir die taak wat vir jou opgelê is nie m.b.t. BVJ .

Barend Kruger skryf:
Wat is jou gedagte rondom 'n Boer Volks Party?

Jong jy weet hoe voel die mense oor politiek en dit is verstaanbaar .
Wat sal die doel wees van so party ?
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: My Gevoel   Mon Jul 26, 2010 11:11 pm

Sanderis,

Eerder reguit soos jy nog altyd met mense was.

Dit is wat jou besonders maak. Jy bak nie koekies nie.

Ons het Jeugleiers soos jy nodig. 'n Jeugleier stel belang om die Jeug op die regte pad te hou deur nie vir hulle te lieg nie.

Dankie vir jou deelname hier.

Ek hoop ons kan die blad uitbrei en nog meer vriende hierheen bring. Ek is die enigste moderator hier maar ek modereer tans niks nie want ek glo in vryheid van spraak hier.

Kan jy dalk inhoud voorstel vir ons voorblad. Ek wil graag slegs die Boervolk propageer maar ek het niks daarteen as Afrikaners ook hier wil kom kuier nie.

Wat is jou gedagte rondom 'n Boer Volks Party?

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Boerevryheid Jeug (BVJ)   Mon Jul 26, 2010 12:14 pm

Wat kan ek sê Barend ; wil jy hê ek moet jou smoothtalk en daardeur vir jou lieg , of sal jy verkies dat ek kritiek lewer en sodoende vir jou die waarheid vertel soos hoe ek dit sien .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Boerevryheid Jeug (BVJ)   Sun Jul 25, 2010 10:39 pm

Wat kan ek doen.

Die embleem is nie registreer as 'n handelsmerk nie.

Ek steur my ook nie aan daardie Ou nie. Mense soos hy spandeer baie tyd om mense af te kraak en probleme met ons almal te vind.

Om te dink, hy was 'n lid van boerevryheid.co.za tot in so 'n mate dat hy basies amper tot op bestuur (BVR) was.

Baie mense doen vir hulle Volk, Baie mense doen teen hulle Volk.

Wie gee om wat hy doen. Solank hy eerlik is en ophou stront versprei traak hy my nie.

Elke Hond kry sy dag, en Party kry meer as een.


_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Boerevryheid Jeug (BVJ)   Sun Jul 25, 2010 7:10 pm

Ek het opgemerk Frikkie Potgieter misbruik die wapen op Facebook .
Dog maar net ek sê ....
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Boerevryheid Jeug (BVJ)   Tue Nov 24, 2009 9:27 pm

Ek het die data bymekaar gemaak tussen die drade op boerevryheid.co.za en ek gee hiermee te kenne dat Waarmaker al die harde werk ingesit het en dat ek dan hier solank as voorstel die embleem, Afkorting en Simboliek plaas van die Embleem.

Lewer kommentaar of kom met beter voorstelle. Dankie.

Boerevryheid Jeug (BVJ)




[You must be registered and logged in to see this image.]


Simboliek van die Wapen:


Die Arend verteenwoordig die stam van Dan.

Dan verteenwoordig geregtigheid(Gen 30:6) wat aan sy volk reg verskaf (Gen 49:16).

Dan wag ook vir die regte oomblik wanneer hy sal toeslaan, en hy slaan op strategiese plekke. (Gen 49:17)

Op U verlossing wag ek, Here!(Gen 49:18)

Uit geskiedenis kom meeste van ons mense uit die stam van Dan. (Frederick Haberman)

Die helm is 'n Germaanse Maximillian helm. In erkenning tot ons Germaanse afkoms. Die helm wat vorentoe kyk verwys na adel.

Die skild is geïnspireer deur die ou ZAR embleem.

Die arend is ook dieselfde arend. Dit dien as 'n bindings element met ons verlede.

Die swart simboliseer rou(Uit ons verlede) maar ook standvastigheid en braafheid,

terwyl die wit van die leeu na reinheid, krag en sterkte verwys.

Die wit leeu verwys na Deut 33:22 en Gen 49:9.

Dit simboliseer die stam van Judah(Gen 49:8-9) en verwys na die eenheid wat bewerkstellig sal word (Gen 33:7).

Die wit verwys ook na ons Blanke afkoms en nalatenskap en dat ons geensins daarvoor hoef terug te staan, dat ons suiwer is, en daarvoor bly streef.

Die vlae verteenwoordig die versameling van die 14 Boere Republieke in die ZAR en die OVS Republieke.

Die slagspreuk bind die embleem weereens tot ons Germaanse afkoms. Die slagspreuk waartoe ons ons self kan verbind.

Die Germaan was nog altyd die deurslaggewende ras op aarde en met hul vernuf, kundigheid en hoë etiese werkverrigting vermag wat geen ander op die aarde kon nie. 'n Positiewe slagspreuk met duidelike onderskeid.

Ps 103:5 wat jou siel versadig met die goeie, sodat jou jeug weer nuut word soos dié van 'n arend.

Rev 12:14 maar die twee vlerke van die groot arend is aan die vrou gegee, sodat sy na die woestyn, na haar plek, kon vlieg, waar sy uit die gesig van die slang onderhou word, 'n tyd en tye en 'n halwe tyd.[u]

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Boerevryheid Jeug (BVJ)   

Terug na bo Go down
 
Boerevryheid Jeug (BVJ)
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Aankondigings-
Spring na: