IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
July 2017
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31      
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Verkenners Beweging Verban van Voortrekker Monument

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Verkenners Beweging Verban van Voortrekker Monument   Thu Nov 19, 2009 12:20 am

[You must be registered and logged in to see this link.]
[You must be registered and logged in to see this link.]
[You must be registered and logged in to see this link.]
[You must be registered and logged in to see this link.]
[You must be registered and logged in to see this link.]
[You must be registered and logged in to see this link.]
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Verkenners Beweging Verban van Voortrekker Monument   Thu Nov 19, 2009 12:08 am

Soek julle rooi gert se eposadresse , hy het so paar van die goed .
Hoe meer , hoe beter - dit sal hom later irriteer .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Jacks

avatar

Aantal posstukke : 1
Join date : 2009-11-12
Age : 33
Ligging : KZN

PosOnderwerp: Re: Verkenners Beweging Verban van Voortrekker Monument   Mon Nov 16, 2009 8:05 am

Waar is die petisie, ek sal graag my naam daarop wil sit.
Terug na bo Go down
Admin
Admin
Admin


Aantal posstukke : 26
Join date : 2009-10-25

PosOnderwerp: Re: Verkenners Beweging Verban van Voortrekker Monument   Sun Nov 15, 2009 2:40 pm

Hier is die kontak en ander besonderhede van die huidige groep Volks en kultuur terroriste wat die monument bestuur. Dril hulle dat hulle koppe hang.

Telefoonnomer: (012) 326 6770 / 325 7885 / 325 0477

Faksnomer: (012) 326 8374

Algemene E-pos: [You must be registered and logged in to see this link.]

Posadres: Posbus 1514, Groenkloof, 0027

Straatadres : Voortrekkermonument Erfenisterrein, Eeufeesweg, Groenkloof, Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Terug na bo Go down
http://boerevryheidjeug.forumotion.net
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Verkenners Beweging Verban van Voortrekker Monument   Sat Nov 14, 2009 11:54 pm

Ek rig 'n versoek aan ons Jeug om 'n petisie te begin op hierdie draad wat die bedanking van die bestuur van die Voortrekker Monument eis en terselfdertyd tyd die bestuur van die monument oorhandig aan die Boere Volk.

Ons eis dat die regering ook die nodige fondse sal skenk dat ons die nalatenskap van ons voorvaders ordentlik kan onderhou.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Verkenners Beweging Verban van Voortrekker Monument   Sat Nov 14, 2009 11:50 pm

Aanhaling :


Mediaverklaring
Verkenners by Voortrekkermonument belet
13 November 2009

Die Verkennersbeweging het vanmiddag ‘n skrywe van mnre. Jan Ehlers Prokureurs ontvang namens sy kliënt, genl. Gert Opperman, van die Voortrekkermonument. Die effek van die skrywe is dat lede van die Verkennersbeweging toegang tot die Voortrekkermonument en talle van sy fasiliteite verbied word, asook by Bloedrivier. ‘n Toegewing is wel gemaak dat die musiekfees more, vir die 154-jarige herdenking van die stigting van Pretoria, bygewoon mag word, maar die voorwaardes is van so ‘n aard, dat selfs dit kan lei tot die arrestasie van lede van die Verkennersbeweging, en selfs hulle gesinslede, synde mense in hulle teenwoordigheid.

Hierdie optrede word gesien as ‘n daad van aggressie deur genl. Opperman na aanleiding van herhaalde meningsverskille oor insidente wat hy of geskep of toegelaat het om plaas te vind, wat na die mening van die Verkenners nie pas by die aard en kultuur van die Voortrekkermonument nie.

In die skrywe van die prokureurs word valse stellings gemaak, soos dat die Verkenners enige optrede by die verrigtinge more sou beplan het, en dat die Verkenners ‘n vergadering sou beplan het. Beide aantygings word kategories ontken, en heel duidelik het die prokureur se kliënt hom of moedswillig onder ‘n verkeerde indruk gebring om sy saak te bewys, of die kliënt gaan ernstig mank aan betroubare informante wat vir hom stories aandra.

Dit is ‘n absolute skande dat juis diegene wat die belang van die Monument op die hart dra en as waghond vir volksvervreemding daarvan optree, en bereid is om daarvoor met welke vreedsame middele ook al standpunt in te neem, toegang tot die Monument verbied word. Tydens die gesprek wat verlede week met genl. Opperman persoonlik plaasgevind het, is dit duidelik gestel dat die Verkenners die monument so heilig beskou, dat hulle geen optrede binne die monument sal doen wat die waardigheid daarvan sal aantas nie: so anders as modeparades, popkonserte en onvanpas geklede vroue wat op die senotaaf vir foto’s poseer, en wat plaasvind onder die bestuur van genl. Opperman.

Dat die musiekkonsert wel uitgesonder word vir toegang, is ‘n klug. Enige Verkenner wat dus oor die piekniekterrein na die amfiteater sou stap, staan die geleentheid om gearresteer te word. In effek kan Verkenners nie die geleentheid bywoon nie.

Verder word die brief van die prokureur as ‘n agteraf daad van genl. Opperman beskou. Verlede week is groter openheid en kommunikasie met mekaar afgespreek. Genl. Opperman het geensins enige moeite gedoen om hom te vergewis van feite nie, en op grond van foutiewe inligting dadelik tot die aggressiewe daad van ‘n prokureursbrief oorgegaan.

Senior regsadvies word tans ingewin. Intussen sal alle gesprekvoering met. genl. Opperman opgeskort word

Henk van de Graaf
President

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Verkenners Beweging Verban van Voortrekker Monument   

Terug na bo Go down
 
Verkenners Beweging Verban van Voortrekker Monument
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Konferensie Kamer :: Aankondigings-
Spring na: