IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
March 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 18 November Munisipale verkiesing !

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: 18 November Munisipale verkiesing !   Thu Nov 12, 2009 12:20 am

Boodskap vanaf Jean Kriek,

Aanhaling :
Goeie dag vriende, op die 18de November het Midvaal Munisipaliteit asook Kungwini Munisipaliteit hulle munisipale verkiesings. Ons vra elkeen in hierdie omgewings om op hierdie dag te gaan stem, dit vat letterlik 1 dag om die volgende 4 jaar te bepaal. Ek gee kortliks beskywings van wat ons beoog in die areas en gee dan skakels na die betrokke forums. Asseblief sluit hier aan as jy in die areas woon en nooi soveel van u vriende in die areas as moontlik.

--------------------------------------------------------------------------------------
Die Midvaal munisipaliteit word deur die DA beheer. Daar is al vir 'n geruime tyd ondersoeke oor korrupsie en verkwisting van belastinggeld aan die gang. Hulle het vir Kobus Hoffman, 'n knap raadslid geskors omdat hy die fluitjie op hulle geblaas het. Hy is nou ons kandidaat.

Ons wil DA korrupsie en die verkwisting van belastingeld bloote en bied onsself as diensleweringswaghond aan om ook hieroor te waak. As ons die setel sou wen of goed doen sou dit 'n sterk boodskap landswyd uitstuur, veral omdat dit 'n DA beheerde raad is. As die DA die setel sou verloor, versteur dit nie die magsbalans in die guns van die ANC nie.

[You must be registered and logged in to see this link.]
--------------------------------------------------------------------------------------
Die Kungwini munisipaliteit strek van teen Pretoria by Silverlakes en Irene tot anderkant Bronkorstspruit. Die ANC wil die raad by die Tswane Metro inlyf. Ons glo dat die munisipaliteit eerder onder administrasie geplaas moet word omdat die Twane Metro self nie die mas opkom nie. Die DA is 'n swak opposisie in die raad
Advokaat Andre Le Roux is ons kandidaat

[You must be registered and logged in to see this link.]
--------------------------------------------------------------------------------------

Ons kan saam n beter toekoms skep vir ons elkeen, dit vat net een dag wat jy opstaan vir jou normes, waardes en hoe standaarde.

Vriendelike Groete,
Jean Kriek
Vryheidsfront Plus Forum

Sterkte aan die VF+

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
 
18 November Munisipale verkiesing !
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Politieke Landskap :: Politiek En Politieke Partye-
Spring na: