IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
May 2017
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
293031    
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 K.A.P. Party

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: K.A.P. Party   Fri Nov 06, 2009 9:43 am

Aanhaling :
Op 31 Oktober 2009 is die Konserwatiewe Afrikaner Party begin . Die stigter het dit onuithoudbaar gevind om te aanskou hoe strukture wat oorspronklik bedoel was om Afrikaner belange te dien , nou verbaster het en nie meer in dié doel slaag of voldoen nie , deur te swig onder politieke druk om polities korrek te wees . Om geld en invloed aan te wend vir volksvreemde vooruitgang , geld wat deur Afrikaners geskenk is , terwyl meer as miljoen armblankes krepeer van die honger - dít is onaanvaarbaar !

Die Konserwatiewe Afrikaner Party beywer homself om slegs volkseie belange te dien , en sal onder geen omstandighede volksvreemde belange dien nie . Die Konserwatiewe Afrikaner party streef na Konserwatiewe waardes binne die Boere Afrikaner gemeenskap .
Konserwatiewe waardes behels die volgende maar is nie noodwendig daartoe beperk nie .
- Christelike volkseie skool / universiteits onderrig
- Ouerbeheer t.o.v. onderwys
- Die reg om 'n vuurwapen te besit en te gebruik vir selfverdediging
- Moontlike doodstraf vir ernstige Bylaag 1 misdrywe
- Ondersteuning van volkseie ekonomiese strukture en welsynsprojekte
- Verbanning van Aborsie
- Tradisionele huwelike , nie selfde geslag huwelike nie
- Respek vir verskille tussen mans en vrouens , seuns en dogters
- Lae belastings om families te bevoordeel
- Geen wêreld regering nie
- Sterk nasionale verdediging
- Immigrasie en toegangsbeheer met beheerde landsgrense
- Privaat mediese dienste en aftreepakette
- Blanke Ekonomiese Bemagtiging
- Uitbreiding en bevordering van Afrikaner belange

* Die Konserwatiewe Afrikaner Party streef daarna om alle volksgenote wat dié waardes het , te dien deur om 'n aktiewe versetfront te vorm in die opsig dat die Konserwatiewe Afrikaner Party in sy amptelike hoedanigheid alleenlik volkseie belange sal dien en onder geen omstandighede die bevordering van volksvreemde belange sal duld nie .
* Die Konserwatiewe Afrikaner Party streef daarna om alle volksgenote wat dié waardes ondersteun , in 'n eenheid saam te snoer vir die doel van volksbelang , nié eie belang nie . Eendrag maak mag .
* Die Konserwatiewe Afrikaner Party streef daarnaa om die armoede in die Boere Afrikaner volk daadwerklik aan te spreek , deur alleenlik volkseie welsynsprojekte en organisasies te ondersteun in welke geval moontlik .
* Die Konserwatiewe Afrikaner Party streef daarna om volkseie ekonomiese strukture te ondersteun in welke geval moontlik , want die suksesvolle voortbestaan van ons volk is daarop gebaseer om ekonomies onafhanklik te wees . SEB - Swart Ekonomiese Bemagtiging en RA - Regstellende Aksie sal dus geen uitwerking op ons volk hê nie . Volkseie ekonomiese stukture sal BEB - Blanke Ekonomiese Bemagtiging moontlik maak wat op sy beurt die armoede probleem effektief kan aanspreek .

Ek sal graag wil hoor of die Konserwatiewe Afrikaner Party 'n meer breedvoerige beskrywing kan gee wat dit ook 'n Boere Party maak.

Ek bedoel;

Sluit die teks so in : Afrikaner en Boere Belange. Baie Afrikaners is Boere dit weet ek, Baie Afrikaners hou nie daarvan om hulself Boere te noem nie en weer dieselfde met Baie Boere. Maar ons weet dat ons een Volk is.

As die K.A.P. dit wil regdoen moet hulle die twee Gemeenskap Groepe wat die Belang van die Blanke Volk as geheel saam dra altwee verteenwoordig. Die naam kan lees Afrikaner, ek ondersteun dit maar uit beginsel moet daar onderskeid en erkenning gemaak word.

Ons mense is verdeel en wil nie stem nie. Hulle glo Politiek gaan ons nerens bring nie maar dit is waar ek dink hulle mag dalk iets miskyk.

Polities kan mens 'n Dorp vir Dorp aksie loods sodat jy bv. Pretoria se Stadsraad kan oorneem waar die mederheid Blankes ookal woon.

As Pretoria oorgeneem is begin ons die Dorp skoon maak en reg maak vir Anneksasie so te se deur Boere Afrikaners te bevoordeel, meer wit mense aan te stel in veiligheid en sekuriteit en dan openlik werk en ander organisasies herken en help ontwikkel sodat die waarheid uit kan kom.

Ek raak so opgewonde want dalk sal iemand juister na wat die Jeug te se het en miskien maak ons die verskil wat nodig is vir die Volk om weer deel te neem in Politiek.

Dit is maar nog altyd 'n belangstelling van myself af gewees - Politiek.

Maar wat van die AVP, HNP en selfs vriende van ons op die VF+

Ek het 'n oud vriend wat destyds lid van die oud KP was as die K.A.P. dalk 'n persoon met intieme kennis wat konserwatisme soek.

Sterkte.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: K.A.P. Party   Sun Nov 08, 2009 12:52 am

Barend , eerstens dankie dat jy die belangstelling toon en die voorstelle opper wat geldig is .
Soos jy kan sien , het ek die frase "Boere Afrikaner" twee keer gebruik . Ek sal dit oorweeg om die ander voorstelle ten opsigte daarvan in te werk soos ek kan .
Soos ek ook in die oorspronklike skrywe aangedui het , dit is nie die finale mediaverklaring nie , dit is oop vir voorstelle van verandering tot 30 November 2009 .
Alhoewel ek die stigterslid is , is ek nie die party nie . Die lede is die party , en elke lid het natuurlik die reg om sy opinie te lig .
Ek sal dit waardeer indien jy mense met sterk Konserwatiewe waardes betrokke kan kry .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: K.A.P. Party   Mon Nov 09, 2009 11:15 pm

Sanderis,

Ek ken so paar manne op facebook wat die Poll ingevul het nou die dag, onthou jy die Afrikaanse Boere menings peiling op facebook? Net agt mense insluitend ek het toe geantwoord en jy kan hulle dus ook betrek hierby,


Jan Jacob Kritzinger
Konserwatief

Jak Keyter
Konserwatief

Cobus J. Van Wyk
Konserwatief

Abrie Jf Kilian
Konserwatief

Jaco Fourié
Konserwatief

Francois van Aswegen
Konserwatief

Barend Kruger
Konserwatief

Herman Coetzee
Konserwatief

[You must be registered and logged in to see this link.]

Op hierdie forum werk ons saam met die Jeug. Hier ondersteun ons mekaar maak nie wat nie. Hierdie Party Vorm gaan nie maklik wees nie maar probeer kyk na Groepe wat defunct het en spoor hul oud lede op vir fondse. Die Oud KP?

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: K.A.P. Party   Mon Nov 09, 2009 11:50 pm

Barend dankie vir die raad , ja ek onthou die poll . :-)
Ek het dit sommer gou ingevul , met tyd kan ek dit versprei .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: K.A.P. Party   

Terug na bo Go down
 
K.A.P. Party
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Politieke Landskap :: Politiek En Politieke Partye-
Spring na: