IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
November 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930   
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Metal musiek

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Metal musiek   Tue Nov 03, 2009 5:32 pm

Ramstein , Korn , Metallica en Iron Maiden is by tye aanvaarbaar .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Admin
Admin
Admin


Aantal posstukke : 26
Join date : 2009-10-25

PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Tue Nov 03, 2009 7:06 pm

Goeie musiek. Kry my in die chatroom
Terug na bo Go down
http://boerevryheidjeug.forumotion.net
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Tue Nov 03, 2009 7:18 pm

Admin skryf:
Kry my in die chatroom

Werk nie by my nie , moet ek inteken ? Met my forum profiel en wagwoord ?
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Tue Nov 03, 2009 7:20 pm

Ek het reggekom , dankie .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Johannes
Nuwe Lid
Nuwe Lid


Aantal posstukke : 11
Join date : 2009-11-03
Ligging : Johannesburg

PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Tue Nov 03, 2009 10:12 pm

Hey!!! Wat van Linkin Park, Lacuna Coil, The Awakening?????


Ek is 'n Boer, maar ek is nie van agter die klip nie. Ek het altyd in Zeplins gekuier tot dit toegemaak en geskuif het. Die nuwe Zeplins is sommer tjol, nou gaan kuier ek liewer een maal 'n maand lekker in The Doors in Edenvale.

Die atmosfeer en die musiek is kwaai!!
Terug na bo Go down
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Tue Nov 03, 2009 10:51 pm

Nou praat jy Johannes (linkin park) , lacuna coil ken ek nie . Sal dit bietjie opsoek op die Net.
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Johannes
Nuwe Lid
Nuwe Lid


Aantal posstukke : 11
Join date : 2009-11-03
Ligging : Johannesburg

PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Tue Nov 03, 2009 11:33 pm

Gaan soek 'To the Edge' en 'Enjoy the Silence' -sy is flippin hot Twisted Evil
Terug na bo Go down
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Tue Nov 17, 2009 10:39 pm

Johannes , ek het Lacuna Coil videos op youtube gekry . Ja ! sy is witwarm , pragtige stem . Ek sal dit nie as heavy metal beskou nie , by tye moontlik commercial alternative metal .
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Sanderis
Nuwe Lid
Nuwe Lid
avatar

Aantal posstukke : 42
Join date : 2009-11-01
Age : 43
Ligging : Pretoria

PosOnderwerp: Re: Metal musiek   Wed Nov 18, 2009 12:03 am

Bulletproofskin van Institute is nog 1 van my gunstelinge .
Die liedjie is die theme song van die fliek Stealth .
Hier is die skakel na 1 video :
http://www.youtube.com/watch?v=Ztik3fq9KiQ&hl=en&gl=US&client=mv-google&xl=AdsGroup
Terug na bo Go down
http://www.friendfeed.com/Sanderis
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Metal musiek   

Terug na bo Go down
 
Metal musiek
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Algemene Besprekings :: Die Musiek Wat Ons Luister-
Spring na: