IndexGallerySoekRegistreerTeken in
Welkom hier! Registreer en neem deel aan ons debatte en algemene besprekings. Hier klop dit!!!
Daar is 'n Chatbox op die forum. Heel onder op die forum se blad in die deel wat ''Wie is aanlyn'' bevat in is 'n [Join the chat] funksie.
Poll
Soek
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Latest topics
» Grondopname-prosesse en Volkstaat Gedagtes
Wed Apr 17, 2013 12:04 am by Barend Kruger

» Web Blaaie wat Wit Nasionalisme en Boere Eenheid verkondig
Wed Jul 13, 2011 11:46 pm by Barend Kruger

» JACK PARROW EN DIE ANTWOORD
Sun Jan 09, 2011 10:38 pm by ysbreker202

» Twitter hier Twitter daar...
Mon Sep 20, 2010 10:29 pm by Barend Kruger

» Boerevryheid Jeug (BVJ)
Sun Sep 19, 2010 11:48 am by Sanderis

» AWB Forum van lyn af? AWB welkom hier.
Sun Jul 25, 2010 10:41 pm by Barend Kruger

» Die Veiligheids Direktoraat
Sun Jul 25, 2010 10:10 pm by Barend Kruger

» Orania Jeug-toer
Sun Jul 25, 2010 3:55 pm by Sanderis

» Vergadering op vergadering is 'n mors van tyd Tensy...(Jeug Perspektief en Voorstel)
Sat Jul 17, 2010 11:18 pm by Barend Kruger

Navigation
 Portal
 Indeks
 Ledelys
 Profiel
 MAN/FAQ
 Soek
Statistics
Ons het 31 geregistreerde gebruikers
Die nuutste geregistreerde gebruiker is Alta

Ons gebruikers het altesaam 183 artikels geplaas in 66 subjects
Wie is Aanlyn
Daar is slegs 1 gebruiker aanlyn :: 0 Geregistreerd, 0 Versteek en 1 Gas

Geen

Meeste gebruikers ooit aanlyn was 16 op Thu Jul 01, 2010 9:57 pm
July 2017
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31      
CalendarCalendar
Top posters
Barend Kruger
 
Sanderis
 
Admin
 
Johannes
 
Ghost Rider
 
duppie211
 
DJ Crazy
 
ysbreker202
 
delanco
 
Jacks
 
SA Topsites
SA Topsites ::
Hit Map
Locations of visitors to this page

Share | 
 

 Malema se Malewales

Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Go down 
SkrywerBoodskap
Ghost Rider
Webmeester
Webmeester
avatar

Aantal posstukke : 9
Join date : 2009-10-26
Age : 32
Ligging : Crack Land

PosOnderwerp: Malema se Malewales   Mon Oct 26, 2009 9:35 pm

Dit is verstommend waarmee 'n mens kan wegkom as jy gestruggle het. cyclops
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
duppie211



Aantal posstukke : 8
Join date : 2009-11-03

PosOnderwerp: Re: Malema se Malewales   Tue Nov 03, 2009 9:37 pm

Ek hou baie van Malema. Hulle se: gee `n man genoeg tou, en hy hang homself. Hy gee ANC `n baie slegte naam. Ek wil he hy moet so aanhou. Mense kan,deur hom, sien met watter vlak van intellegensie ons hier te doene het. Hy en Zuma vernietig die "Fairytale" beeld van die ANC, waaraan Mandela so hard gewerk het, en bring so die verskuilde en kwaadwillige agendas aan die lig, met al hulle "kill" en "machinegun" praatjies.

Ek kan eintlik nie wag vir hom om sy mond oop te maak elke keer nie, want hy verneder eintlik net homself, en enige van sy blindelingse volgelinge.

Ek dink hy is `n groot verleentheid vir enigiemand wat gesonde verstand het.
Terug na bo Go down
Admin
Admin
Admin


Aantal posstukke : 26
Join date : 2009-10-25

PosOnderwerp: Re: Malema se Malewales   Tue Nov 03, 2009 10:18 pm

duppie211 skryf:
Ek hou baie van Malema. Hulle se: gee `n man genoeg tou, en hy hang homself. Hy gee ANC `n baie slegte naam. Ek wil he hy moet so aanhou. Mense kan,deur hom, sien met watter vlak van intellegensie ons hier te doene het. Hy en Zuma vernietig die "Fairytale" beeld van die ANC, waaraan Mandela so hard gewerk het, en bring so die verskuilde en kwaadwillige agendas aan die lig, met al hulle "kill" en "machinegun" praatjies.

Ek kan eintlik nie wag vir hom om sy mond oop te maak elke keer nie, want hy verneder eintlik net homself, en enige van sy blindelingse volgelinge.

Ek dink hy is `n groot verleentheid vir enigiemand wat gesonde verstand het.

Goeie pos!!!
Terug na bo Go down
http://boerevryheidjeug.forumotion.net
Johannes
Nuwe Lid
Nuwe Lid


Aantal posstukke : 11
Join date : 2009-11-03
Ligging : Johannesburg

PosOnderwerp: Re: Malema se Malewales   Tue Nov 03, 2009 10:21 pm

Duppie, ja - ek verstaan jou standpunt en is geneig om, teen alle beginsels in my hart, saam jou stem. Hy is soos Mugabe, hul doen meer vir ons saak en simpatie as wat enige toespraak ooit kon regkry Smile

Wel, as Zuma se tyd verby is, gaan hierdie apie in lyn staan vir presidentskap. En hy sal dit kry, want hy praat tot die massa se haatdraende harte.

Die probleem met wat jy skrywe lê in die 'enigeiemand met gesonde verstand' lol! Daar is min wat dit het....
Terug na bo Go down
duppie211



Aantal posstukke : 8
Join date : 2009-11-03

PosOnderwerp: Re: Malema se Malewales   Tue Nov 03, 2009 10:27 pm

Baie dankie!

Die malema knaap verskaf ons met baie vermaak. Sy mond is sy grootste vyand.
Terug na bo Go down
Barend Kruger
Moderator
Moderator
avatar

Aantal posstukke : 78
Join date : 2009-11-01
Age : 38
Ligging : Johannesburg, Transvaal

PosOnderwerp: Re: Malema se Malewales   Tue Nov 03, 2009 10:37 pm

En moenie vergeet nie, hy is altyd reg...Die Moegoe.

_________________
Samewerking is noodsaaklik oppad na volkseenheid. Die voorwaarde is behoud van beginsel en beleid en ‘n onverbiddelike optrede en verset teen alle pogings om daarvan afstand te doen!

[ Kopiereg voorbehou - Boerevryheidjeug.com © ]
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
Admin
Admin
Admin


Aantal posstukke : 26
Join date : 2009-10-25

PosOnderwerp: Re: Malema se Malewales   Tue Nov 03, 2009 10:38 pm

Het jy hom op Cartè Blanche gesien Sondag.
En sy gehoor wat hom omsingel lag hulle stukkend vir sy sê goed.

Toe ek klein was het my ma-hulle almal ''Die Ballade Vir 'n Enkeling'' gekyk.

Die SABSee kan 'n program oor malema se skool loopbaan maak.
Dan noem hulle dit, ''Die Kaskenades Van 'n Ellendeling.''
Terug na bo Go down
http://boerevryheidjeug.forumotion.net
Johannes
Nuwe Lid
Nuwe Lid


Aantal posstukke : 11
Join date : 2009-11-03
Ligging : Johannesburg

PosOnderwerp: Re: Malema se Malewales   Tue Nov 03, 2009 10:43 pm

Admin skryf:
Het jy hom op Cartè Blanche gesien Sondag.
En sy gehoor wat hom omsingel lag hulle stukkend vir sy sê goed.

Toe ek klein was het my ma-hulle almal ''Die Ballade Vir 'n Enkeling'' gekyk.

Die SABSee kan 'n program oor malema se skool loopbaan maak.
Dan noem hulle dit, ''Die Kaskenades Van 'n Ellendeling.''


lol!
Terug na bo Go down
duppie211



Aantal posstukke : 8
Join date : 2009-11-03

PosOnderwerp: Re: Malema se Malewales   Tue Nov 03, 2009 10:53 pm

Nee shucks, ek het dit gemis. Maar om `n dom mens te volg, kan jou eie IK nie juis baie hoog wees nie.....
Die probleem met Afrika is, hier is te min leeus om al die dommes(malemas) te eet. Razz
Terug na bo Go down
Ghost Rider
Webmeester
Webmeester
avatar

Aantal posstukke : 9
Join date : 2009-10-26
Age : 32
Ligging : Crack Land

PosOnderwerp: Re: Malema se Malewales   Wed Nov 04, 2009 9:42 am

Duppie 'n leeu het ook sy trots. Very Happy
Terug na bo Go down
http://www.boerevryheidjeug.com
duppie211



Aantal posstukke : 8
Join date : 2009-11-03

PosOnderwerp: Re: Malema se Malewales   Fri Nov 06, 2009 10:06 am

Laughing
Terug na bo Go down
Sponsored content




PosOnderwerp: Re: Malema se Malewales   

Terug na bo Go down
 
Malema se Malewales
Besigtig vorige onderwerp Besigtig volgende onderwerp Terug na bo 
Bladsy 1 van 1

Permissions in this forum:Jy mag nie onderwerpe in hierdie forum beantwoord nie.
 :: Die Politieke Landskap :: Politiek En Politieke Partye-
Spring na: